Forums
Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

Willem, lyk my jy is nogal…
Willem, lyk my jy is nogal gelukkig vandag, of is die diere nie meer bang vir die verkeer nie 😂
Nou weet hulle nie van…
Nou weet hulle nie van social distsnce nie?
Satara se Web-Cam Foto

Toe besluit Kees om ook te kom kyk wat gaan aan.

Nou is ek klaar.

Wiltuin oe wiltuin
As ek hier deur werk maak dit die wiltuin kuier binne my wakker baie wakker
Ek sien die hele wildtuin…
Ek sien die hele wildtuin kry reen, wonderlik..
Punda is net so nat, hoop die res van die wildtuin ook.

















Satara
Mens kan sien dit is mooi en groen.