Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -1 hour ago
Môre Rona November 2026 Geert -1 hour ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Wessel November 2026 Geert -2 hours ago
Hoedspruit November 2026 Geert -2 hours ago
Voertuig huur, Hoedspruit November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Natalia 9-21 April 2018

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Dis soos julle weet dis Berdien en my eerste buite seisoen vakansie waar ons weer gaan kamp by Natalia van volgende jaar en jaar daar op gaan ons toere aanpak wynroete , weskus ens. Ons twee sien uit na die buite seisoen ding so kom maak gerus n draai as jy in die omgewing is sal jou n koue een kan gee en as ons braai val in en eet somer saam,ons kampers is mos gaaf. Ons gaan op boonste teras staan by 101 ons probeer al jare om die staan plek te kry en ja toe kry ons hom nou om op te staan. Sien hulle het supertupe ook nou daar soos Harry (Frogy) al tyd se ek sal sien of my piekante lyf daar af sal gaan Hoop om julle daar te sien

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 24/04/2018 - 20:59

Ja jong, jy wou mos in April met vakansie gaan en nou is alles oor en uit !  Sal jou leer om liewers altyd in die toekoms met vakansie te gaan !

Welkom tuis.  Ons wag vir daardie verskeie beloftes van fotos.  Kan ons 'n aanvaarbare tydlyn vir die fotos kry asb. ?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 24/04/2018 - 21:04

More so vroeg moontlik Len ja ek baie gemis oppie forum ek los jule twee weke dan as ek weer inlog sien ek die ander kant is kwaat vir ons wink

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 25/04/2018 - 03:26

Welkom terug van die lekker kamp, Shaun.   Die tyd gaan ook maar vinnig verby, né?   Toemaar, van volgende jaar af kan jy sommer vir 'n paar maande op 'n slag gaan kamp.

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:17

Julle ons het n totaal van 1758 km in twee weke gery wat darem nie te rof is nie gemiddeld 6l/100km gekry en glo my die 7 voet trailer was gepak my houd wyn en klere so 60kg en Berdien wel ja soos julle weet vrouens pak vir n koshuis seker so 600km dalk meer cheeky Ons eerste 4 dae het die wind gewaai vir n valle met reen maar kamp was daar gekamp. Res vannie verblyf was lekke warm dae het op boonste terras gestaan staanplek 101 wat lekke groot is my volgende staanplek is hopelik 121 met lekke see uitsig.Innie week was daar skool groepe gewees wat nie te veel gepla het nie maar na 18H00 was die swembad gepak so buite seisoen is dit goedkoper buite skool groepe stiller en ja lekke vrinne gemaak by die kamp . Daar besef ek en Berdien net weer maak nie saak of jy kamp in n tent ryhuis boswa of karavan nie almal het iets ingemeen dis daai rus daai oggend wakker word daai bacon en eiers reuk daai saam kuier dis mos kamp. In KZN as die spoed wys 60/80/100 km/h ry maar so daar is so baie kameras en speedcops. Ons eerste alleen kamp was so so so lekker dalk gaan dit selfsustig klink maar lekke sonder kinders hoekom jy eet, jy braai, jy swem,jy slaap,jy doen wat jy wil wanneer jy wil. My rating vir Natalia 8/10 later meer daarvan

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:21

Kyk die nuwe braai wat berdien gekoop het vir my om te gebruik innie bos werk soos n bom Natalia is daar geen braaiers so onthou bring joune saam

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 28/04/2018 - 14:22

Mooi man Shawn.

Het jy nog Isuzu bakkie en bos wa, of is dit jou nuwe motor en teardrop ?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 28/04/2018 - 14:31

Shaun ek het ook so 'n braai smiley.  Hy is permanent in my neuskas, lekker klein en lig.  Jy moet kyk, jou kleiner ss toe vou roosters pas perfek op  hom in.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:33

Hier is ons staanplek 101 nee Harry ek en Berdien met ons pikante lywe gaan daai teartrop rol as ons omdraai inie aand cheeky

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:40

Ons kamp eenvoudig maar gemaaklik ons gaan hopelik volgende jaar karavan koop maar my tente en al die ander toerusting gebruik vir bos kamp

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:43

So paar staanplekke met see uitsig ek stadig met fotos maar ja ekke kom reg die staanplekke lekke bome en see uitsig ook

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:49

Die supertupe is n groot plus punt virrie kinders en jong mense soos ons op die forum die laaste twee draaie tel jy lekke spoed op en gooi jou innie water

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:51

Eish julle soek seker n bewys ek het met my dunnn lyf afgegaan innie supertupe wel hier is dit cool

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 14:56

Sou dit reen is daar lekke braaiers bydie swembad waar jy kan braai onder afdak hier wys my groot liefde kom braai saam

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus