Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Doe ou oom
Die ou oom was in die hospitaal redelik siek en moes deur die hospitaal personeel gevoer en gewas word. Op n dag kom daar so ’n jong nursie om hom te was.
Toe sy daar in die suide kom se sy vir die oom:
“Haai oom dit is darm n meneer daai”
“Ja” se die oom, in my jong dae het ek n vyf gallon emmer vol water aan hom gehang as hy opstaan en dan van doellyn tot doellyn geloop op n rugby veld.
“En nou oom?” vra die nurse.
“Ek kom net tot op die half lyn” se die oom.
“Sak hy dan oom?” vra die nurse.
“Nee” se die oom, ” dan gee my kniee in
Sjoe, alles in ag geneem,…
Sjoe, alles in ag geneem, oom Johann is geseën.
Geseen hy is gestraf
Hello Gesie
Ja -nee kyk die oom Jahann L is gestraf ek hoor hy gebruik hom om petrol te steel
Dan is daai tool waardevol,…
Dan is daai tool waardevol, hy sal hom moet Lock! ?
Dis nou sharp
Gesie dis nou n skerp opmerking . Jy bedoel LOOK nie LOCK nie lmga
Ai man hoe jaloers raak ek…
Ai man hoe jaloers raak ek nou, wil hom nie sien as hy kwaad is nie!
Landbou weekblad
Advertensie in Landbou Weekblad
Man soek n boervrou met plaas en Toyota bakkie en boot .Stuur asseblief foto's van die bakkie en die boot
So baie fotos oom Dassie,…
So baie fotos oom Dassie, een foto sou genoeg wees (.) (.)
N man moet seker
Gesie n man moet seker maak dat alles nog klopdisselboom sal wees
Whahaha,, wag oom Voorrie…
Whahaha,, wag oom Voorrie gaan ons met Levinia se besemstok slaan. ????
N Spook storie vir Gesie
Die man le in die hospitaal met maag aandoening . Hy beskyt sy bed so borrie geel kleur heel vies vat hy die lakens en gooi dit by die kamer venster uit .Die lakens val so oor n boemelaar wat verby loop . Die ou skrik hom oorhoeks en skop en slaan vir n vale .Sy vriend sien die spektakel en vra Wat gaan nou aan .Nee se die die maat ek het nou die bollie uit daai spook geslaan
Oom Dassie, mense spot nie…
Oom Dassie, mense spot nie met geeste nie, Mapstiks,as ek my sonde nie ontsien nie, geez.
Julle is weer vannaand op…
Julle is weer vannaand op die bol neh. lmga.
Die non....
'n Non loop in die aand in die straat af en kry 'n groot nood om te piepie. Sy loop verby 'n kroeg, eers onseker of sy dit moet waag, maar gaan toe maar in. Sy stap na die toonbank om te gaan vra waar is die ruskamer en of sy maar mag gaan. Op pad na die toonbank gaan al die ligte af en dit is stikdonker. Al die mans fluit en klap hande. Sy wag maar tot die ligte weer aangaan en vra die kroegman. Hy beduie vir haar waar dit is en sê: "Ek wil u net waarsku, daar is 'n standbeeld van 'n kaal man daar binne. Gelukkig is daar darem 'n vye blaartjie oor die strategiese deel."
"Goed", sê die non, "ek sal maar anderkant toe kyk".
Sy gaan toe in, doen haar ding en toe sy die ruskamer verlaat, is dit weer stikdonker in die kroeg en al die mans fluit en klap hande. Sy stap na die kroegman en vra hom wat die rede is vir die donkerte en gejuig van die mans.
"Nee, suster, dit werk eintlik so. Elke keer as iemand die vyeblaartjie oplig, gaan die ligte af en dan fluit en klap die manne."
Wat is dit
Wat is die storie waar n vrou se vrindinne haar op haar maag vryf as sy swanger is en se dan Well done .Nie 1 van my pelle het nog my "pecker" gevryf en gese Well done nie





Steel foto