Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -2 hours ago
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Steeds lekker vooruitsigte - vir Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Rona du Plessis -3 hours ago
Meiringspoort status Pad en roete inligting Wessel Strydom -3 hours ago
Sterkte Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -4 hours ago
Chris B Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -5 hours ago

Older cars... 1975 - 1985 which was the best....

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Ek wil nou soo vraagie vra.

Destyds, so hier 1975 to so by 1985 was daar n hele klomp karre was gebruik om karavaan te sleep.

Daar was natuurlik braaivleis sonskyn rugby en Chevrolet.... Daai met die 4.2 straight 6 Die Constantia / Commando / Elcamino

So hier en daar n Holden of twee

Dan het on Valiant’s gehad... die VIP / Regal en die Barracuda

Dan het ons die wat daai waarvoor daai Vrystaat sous tannies, met die 50mm perel nek-bande  enni fake Cullinin diamante ommi vinger so lief was.. Die Ford Farlaine / Galaxy /

Vir die alledag’se  ouens natuurlik die Ford Cortina en big 6... OOk die Ranger

Was was daai wel bekende Kombi conversion... ook met die ford V6 was dit nou nie JT conversion’s nie?

Toe ek so lightie was was dit n Humber Super snipe... maar ek dink dit was nie alledags nie

Persoonlik het ek geding die Rambler Hornet (met sy kort agterwereld) was heel best vir sleep... Ek’t so storie hehoor daai motor was so onwerp laat hy die swaar ou Jurgens se neus gewig kon vat...

Onhoue ek nou, as n men shier by Estcourt uitkom... daai laaaaaaaaang opdraan.... staan die karre so agter mekaar, bonnet oop, stoom wolke... Die 16000 Estcourts / Peugeots/ Ford Consul’s en die arme ou 4 cylinder cortinas.....

Ok, will nie verder terug as dit gaan.... kennie daai ou karre nie.....

Met so hier en daar so by-las, watter een van my keuse dink julle was darm man-virri-job

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 25/05/2018 - 21:51

Dusty ek kan nie die kar se naam onthou nie ons het dit maar altyd n gogga mobile genoem maar ek dink jy is reg dat dit dalk n BMW Isetta kon gewees het 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus