Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
toeriste en toeriste Kruger 2026 Wessel Strydom -7 minutes ago
Braai 1x Kruger 2026 Geert -46 minutes ago
Stem saam... Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Brandstof spekulasie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
See vakansie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Herrman Kruger 2026 Johann L -1 hour ago

Radio Wêreld Wyd op Kampforum

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

RWW

 

Kleik hieronder vir RWW se webwerf en meer inligting:

RWW

Jy kan enige tyd inskakel op RWW op ons luisterblad deur die luister Nou Knoppie te kliek

luister nou wereldwyd stereo

Centurion

Voortrekker

Sat, 16/06/2018 - 17:04

Ai, en daar tree load shedding in, Gottie se 5 tot 6 boeremusiek is on hold  smiley

Dankie Gottie dat jy my laat weet het, ek het net begin wikkel op die eerste liedjie en toe gaan dit af.

0
Pretoria

Noddy

Sat, 16/06/2018 - 17:09

Jy weet!!!!!

Sterkte daar Gottie, Die krag issue gaan seker net erger word en nie beter nie. gelukkig het ek `n generator.

 

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 16/06/2018 - 17:20

Ek het 'n 750 watt Mecer inverter op 'n 120ah battery wat my uithelp met basics soos tv, hifi, ligte , fone en laptops ens vir as die krag af gaan. Dit werk baie goed.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus