Forums

Kleik hieronder vir RWW se webwerf en meer inligting:

Jy kan enige tyd inskakel op RWW op ons luisterblad deur die luister Nou Knoppie te kliek
![]()
Jy weet!!!!!…
Jy weet!!!!!
Sterkte daar Gottie, Die krag issue gaan seker net erger word en nie beter nie. gelukkig het ek `n generator.
Ek het 'n 750 watt Mecer…
Ek het 'n 750 watt Mecer inverter op 'n 120ah battery wat my uithelp met basics soos tv, hifi, ligte , fone en laptops ens vir as die krag af gaan. Dit werk baie goed.
Lekker ene Gesie, ek sal…
Lekker ene Gesie, ek sal maar by die koue goue hou?
Hierdie hele eskom ding is…
Hierdie hele eskom ding is politiek?
Hulle het gesê ons gaan…
Hulle het gesê ons gaan 18h00 af.
Maar nog steeds aan.
Het darem 22Kva generator.





Ai, en daar tree load…
Ai, en daar tree load shedding in, Gottie se 5 tot 6 boeremusiek is on hold
Dankie Gottie dat jy my laat weet het, ek het net begin wikkel op die eerste liedjie en toe gaan dit af.