Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -16 minutes ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -24 minutes ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -1 hour ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -1 hour ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago

Ons kamp lekker

Magaliesburg
Profile picture for user GerhardtN
Submitted by GerhardtN on
Forums

Dagse kampers. Ons kamp al jare. Eers begin met tent, toe Boswa en nou onlangs oorgeskakel na n Jurgens Oryx toe. Kamp meestal "off the grid" en op daai 4x4 plekke waar daar nie krag of water is nie. Ons geniet die stilte en ongerepte natuur. Ons het n paar vriende en glo nie aan alleen kamp nie. So het ons ook deur die jare mekaar al mooi uitgehelp wanneer ons probleme opgetel het.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 23/07/2018 - 09:57

Baie welkom hier tussen ons ander op die Beste Kampforum.

Van waar is julle en wat is die kamp plekke se name waar julle so lekker uithang ?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 24/07/2018 - 15:50

Welkom ja off the grid daar innie bos waar niks is nie geen maul insig dis kamp dis lewe

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus