So pas vir drie dae geboek by Mbizi vir die lang naweek in Aug. Is daar manne van ons forum daar in daai tyd? Dis nou 9, 10 en 11 Augustus. Ek was laas daar toe die tweeling nog in doeke was so weet nie wat om te verwag nie, moes weer vir Tannie Poppie die private ablution stand boek.
Ons is ook nie daar nie. …
Ons is ook nie daar nie. Julle moet lekker kamp Frik
Ek het vandag 'n uitnodiging gekry om 10 - 15 Aug in Madagaskar te wees.
Lekker Voorie, jy gaan dit…
Lekker Voorie, jy gaan dit geniet. Bring vir my ń Lemmer saam asb.
10 - 15 Aug in Madagaskar te…
10 - 15 Aug in Madagaskar te wees
Lekker, jy moet dit geniet en vir ons so paar foto's wys asb.
Frik, julle moet dit geniet…
Frik, julle moet dit geniet.👍
Anton, julle moet Madagaskar erg geniet, en onthou, geen foto, geen trip.
Anton, soek jy iemand om jou…
Anton, soek jy iemand om jou tasse te dra? Jy moet dit geniet
Anton gaan jy met die VW en…
Anton gaan jy met die VW en kamp wa??![]()
Ek gaan alleen, het bietjie …
Ek gaan alleen, het bietjie 'n break nodig van Lolla en die kabouters, of hulle het 'n break nodig van my hahahahaha!
Gaan groot Frik
Was so 10 jaar terug by Mbizi gewees Frik julle moet geniet en gaan groot
Vleisbol en Mbizi
Frikadel hoe was trip toe na Mbizi gewees hoe lyk dit met so foto of twee asb
Oom Willem, is dit jy wat so…
Oom Willem, is dit jy wat so mooi 'pose" by daai Beemer??
So bietjie ingezoom, maar ek sal jou se, as die Tannie jou sien val daai spanjaard uit die bus uit!
Like daai been wat so sexy gekruis word om die vrouens se bloedruk op te jaag?
Hehehehe, Willem staan en…
Hehehehe, Willem staan en pronk baie mooi ![]()
Ja, dit is 'n tydjie terug…
Ja, dit is 'n tydjie terug gewees daai.
More Almal, Die Mbizi kamp…
More Almal,
Die Mbizi kamp was baie lekker gewees tenspyte van die mase storm die Vrydag nag.
Ek het tot Arie se kampstoel langs my wa opgetel al die pad met die wind van Shamah af.
Die res was lekker, maar die oord self is biki overrated sal ek se, maar die private ablusie was aangenaam.
Is dit waar my stoel is, ek…
Is dit waar my stoel is, ek soek al dae na die ding.
Jy het nie dalk my tafel en my TV ook daar rond gesien nie, selfde tyd hier weg gewaai?
Snaaks alles wat ek nog kon gebruik het weggewaai, maar Petra is nog steeds hier, seker maar my luck?






Lekker lang naweek
Kamp vir die lang naweek klink soos ietsie wat die dkter voorgeskryf het en moet nie eers oorweeg word nie. Doen sommer net en kry klaar. Ons gaan self ook weer by Eastco Parys afsaal, of is dit afhaak, vir daai hele naweek. Het sommer Vrydag by afgevat en gaan sommer al Woensdag middag deur ry as ons gesond en gespaar bly tot dan.