Forums
Goose welkom hier op ons lekker forum, ek sien jy is aanlynđ
GesĂȘls gerus saam, en vertel ons van jou ervarings.
Goose? Dink ek nou aanâŠ
Goose? Dink ek nou aan Arabier. Hy het mos sy vrou die gans genoem. Het hom nog nie hier gesien nie
Welkom hier Goose, tik maarâŠ
Welkom hier Goose, tik maar stadig, ons sal nie vinnig lees nie. Hier gesels ons sommer die stoel uit die tent uit. Oeps, of is dit hond uit 'n bos uit.





Baie welkom Goose !    Tik âŠ
Baie welkom Goose !
Tik 'n paar woordjies hieronder vir ons nuuskieriges asb 