6: 30 styg ons op. Ek voel ek was in veilige hande?
Ons vlieg suid wes vannaf Mahajanga na Besalampy waar die Garnaal plaas is. Dit is of vlieg of per boot.
Lughawe by Besalampy plaas:
En terug in Mahajanga
Baie mooi, maar die strand…
Baie mooi, maar die strand lyk effens besig?
Amper soos skere dele in…
Amper soos skere dele in Afrika wat ek ook al besoek het. Geniet jou besoek en kom veilig terug Anton.
Dankie julle. Dankie Lappies…
Dankie julle. Dankie Lappies
ek is nou halfpad en kan nie wag om weer 'n taxi te zien nie... Eish
Arie, dit is lekker warm hier, hulle koel seker af daar op die strand.
Dankie vir die…
Dankie vir die mededeelsaamheid, nou begin ons jou stadig glo.
Ja nee Johann. Jy het my…
Ja nee Johann. Jy het my onder so baie geweldige druk geplaas oor die fotos, nou moet ek deliver. ![]()
Dink nou net hoe lekker sal …
Dink nou net hoe lekker sal 'n karavaan kamp hier wees ?
Jy het seker so bietjie…
Jy het seker so bietjie geknyp toe jy in daai vliegtuig sit....
Pragtige wêreld, ek glo jy het jou verkyk aan alles. Dankie vir die foto's.
Toe ek terug vlieg het ek…
Toe ek terug vlieg het ek agter gesit, en begin sweet en naar begin voel. Dog toe eers dis nou van die agter gesittery, maar toe ons land tle voel ek nogsteeds so. Ek dink dit is seker daardie gevriesde meatball en vis olie fillet van gisteraand wat nou ook sy mening wil gee.
Voories, jy beter maar 'n…
Voories, jy beter maar 'n goeie dop purgasie drink, raak ontslae van al die vreemde indringers in jou sisteem.![]()
Anton vat maar
Anton vat maar n koue een dit sal die belans terug bring mooi fotos
Ja sleepnou 'n mens het…
Ja sleepnou 'n mens het balans in die lewe nodig ![]()
Balans..... Is dit nou n…
Balans..... Is dit nou n bier in elke hand?
Ja ek nodig ook balans,…
Ja ek nodig ook balans, naweek moet nou kom!
Hiert jou lekker 4 ster goue…
Hiert jou lekker 4 ster goue glassie propvol van goue koue. okay, nie meer so propvol nie.
Ek hoop hy smaak so lekker…
Ek hoop hy smaak so lekker soos hy lyk... cheers
Met die koue weer in die…
Met die koue weer in die Boland sal ek liewer n soetetjie met jou koue ene klink Geniet die dag asook die naweek






Nog 'n klompie.
Nog 'n klompie.