Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
1997 Isuzu November 2026 Wessel Strydom -11 minutes ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -2 hours ago

Die vlug na Besalampy

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

6: 30 styg ons op. Ek voel ek was in veilige hande?

Fly to Besalampy

Ons vlieg suid wes vannaf Mahajanga na Besalampy waar die Garnaal plaas is.  Dit is of  vlieg of  per boot.  

Fly to Besalampy

Fly to Besalampy

Fly to Besalampy

Fly to Besalampy

Lughawe by Besalampy plaas:

Fly to Besalampy

 

Fly to Besalampy

Fly to Besalampy

Fly to Besalampy

En terug in Mahajanga

Fly to Besalampy

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 15/08/2018 - 14:14

Dankie julle. Dankie Lappies smiley   ek is nou halfpad en kan nie wag om weer 'n taxi te zien nie... Eish

Arie, dit is lekker warm hier, hulle koel seker af daar op die strand. 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 15/08/2018 - 14:55

Jy het seker so bietjie geknyp toe jy in daai vliegtuig sit....

Pragtige wêreld, ek glo jy het jou verkyk aan alles.   Dankie vir die foto's.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 15/08/2018 - 14:59

Toe ek terug vlieg het ek agter gesit, en begin sweet en naar begin voel. Dog toe eers dis nou van die agter gesittery, maar toe ons land tle voel ek nogsteeds so. Ek dink dit is seker daardie gevriesde meatball en vis olie fillet van gisteraand wat nou ook sy mening wil gee. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus