Ek 12:00 veilig aangekom by my bestemming en so net na 14:00 toe staan my kamp so tussen die wind deur.

Gaan nou vuur aansteek, nie lus vir die koue vannaand nie.
Ai, dit lyk soooo lekker! …
Ai, dit lyk soooo lekker! Dit maak my nou baie lus! Een van die dae....
(Arie, ek bedoel lus vir kamp - moet nou nie weer allerhande gedagtes kry nie.
)
Lyk lekker rustig...enjoy! …
Lyk lekker rustig...enjoy!
lekker giggel ek nou vir die auntie....ja, hier moet jy spesifiek wees anders.....![]()
Net die vlieë wat pla. …
Net die vlieë wat pla.

Dit is natmaak tyd terwyl die kamp leeg is.
Nee koot Willem, en hier sit…
Nee koot Willem, en hier sit ons en werk, jou beurt maat, geniet dit!!!
My vriend het gister daar…
My vriend het gister daar gery. Boswa en Isuzu Frontier. Sy enigste klagtes was dat die grond bietjie hard was (verstaanbaar aangesien dit nou winter was) en dan die vlieë. Verder het ek ook nog altyd van Eastco gehou. 35 km vanaf my huis.
Hennie, ja ek het hom gesien…
Hennie, ja ek het hom gesien toe hy gery het. Die grond is nie vir my so hard nie, die sproeiers is nou al die 2de dag aan to die sekerheids ou het dit nog geskuif.
Voorie, dit is lekker rustig…
Voorie, dit is lekker rustig en stil. Gister het een van my groep Pieter & Myra Britz ook hier opgedaag, hulle kinders kom Vrydag ook deur. dan sal die park seker baie meer lewendig word.
Willem,...
Willem, wat maak jy alleen daar met jouself, of kom die res van die gesin die naweek ?
Sit en vrot wees LenEen…
Sit en vrot wees Len
Een van my groeps vriend Pieter & Myra Britz het Woensdag ook hier ingekom so ons kuier lekker.
Nou Willem watse "Groep" is…
Nou Willem watse "Groep" is die van jou, familie, vriende of wat?
Hehehehe....Wilsur...sit vir…
Hehehehe....Wilsur...sit vir oom Arie op daai whatsapp groep....die gesels een![]()
![]()
![]()





Dit lyk lekker Willem…
Dit lyk lekker Willem. Geniet dit.