Manne & Mannine,
Ek is nuut hier. Baie van julle sal my onthou van die ou Wegsleep forum.
Hoeveel van julle hier was op daardie forum?
Ek sien my 2 pa's wat my geleer het van sleep is hier.
Oom Arie & Oom John.
So bly om weer te kan kontak maak na jare!!!!
Baie welkom Heyn Boskind,…
Baie welkom Heyn Boskind, bly om van jou te verneem, hoop jy geniet ons gesêls hier, asook die geskeer.😂
Ek was net so maand of twee lid daar, toe maak hulle toe om van my ontslae te kon raak![]()
Heyn, skuus man, ek sien ek…
Heyn, skuus man, ek sien ek het jou naam op die e-pos verkeerd gespel.
Jammer daar oor![]()
Ek dink amper die meeste van…
Ek dink amper die meeste van ons hier was daar.....
Baie welkom .
Dan is ek bly as hier baie…
Dan is ek bly as hier baie is, ek het geleer sleep deur daardie Wegsleep groep. Hoop ons gaan lekker mekaar hier ook kan leer.
Welkom Heyn, bly jy het hier…
Welkom Heyn, bly jy het hier kom kuier, jy sal dit geniet hier saam ons ander Kampforum lede.
Baie welkom Heyn. Dit is…
Baie welkom Heyn. Dit is baie lekkerder hier as wat dit by Wegsleep was. Bly by ons en gesels saam, dan sal jy dit self uitvind. ![]()
Kuier ook hier was lank op…
Kuier ook hier was lank op wegsleep se forum
Welkom Heyn. Kan jou darem…
Welkom Heyn. Kan jou darem nog onthou van wegsleep af.
Soos daar gesê is, gesels lekker saam
Heyn
Heyn jy is die man wat op die groot skepe gewerk het. Op 'n kol wa en sleepvoertuig verloor on ongeluk, of so iets??
Ja, die spotters en grootpraters het maar eerder hierheen gekom!!!, op 'n ander forum was party weggejaag!!! Eina- koets!!!!
Vertel gerus van jou nuutste wedervaringe!!
Ja gegroet,ons verskil met…
Ja gegroet,ons verskil met die opinies maar baklei nie bloedbek nie
Welkom Heyns, ek kan jou…
Welkom Heyns, ek kan jou onthou.
Jou droom was nog om n HiLux te koop, of so iets.
Dink jy het n Colt Bakkie gery.
Dit is nou as my kop nog mooi kan onthou.
Welkom hier.
Hallo oom Harry, Ja die…
Hallo oom Harry,
Ja die droom het toe waar geword. Het vir my `n Legend 45 gekoop en toe weer verkoop. Nou ry en `n Cruiser en my nuwe karavaan is `n Conqueror Companion. So happy soos `n chappie.
Hi Frans, ja ek is die man…
Hi Frans, ja ek is die man en werk nogsteeds hier.
Jy is reg, ek het toe kampwa met Hilux gery maar nou doen ek die Cruiser en Conqueror Companion dien. Ding 2 is wel vir my bedoel en geniet hulle verskriklik.
Ski, vir jou kan ook onthou…
Ski, vir jou kan ook onthou. Goed om weer te sien.
Oom Arie, Baie dankie en…
Oom Arie,
Baie dankie en het gewonder wat van almal geword het. Nou weet ek en die keer sleep ek saam met die kudu.
Dit raak nou erg besig hier…
Dit raak nou erg besig hier op die blad.
Dit raak nou erg besig hier…
Dit raak nou erg besig hier op die blad.
Dit is lekker ![]()
![]()





Ek was daar, maar ek was 'n …
Ek was daar, maar ek was 'n "jong" wegsleep lid
Welkom Boskind!