Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... November 2026 Wessel Strydom -17 minutes ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -24 minutes ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -31 minutes ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago

Ou Wegsleep Lede

George
Submitted by Heyn Boskind on
Forums

Manne & Mannine,

Ek is nuut hier. Baie van julle sal my onthou van die ou Wegsleep forum.

Hoeveel van julle hier was op daardie forum?

Ek sien my 2 pa's wat my geleer het van sleep is hier.

Oom Arie & Oom John.

So bly om weer te kan kontak maak na jare!!!!

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 29/09/2018 - 17:15

Baie welkom Heyn Boskind, bly om van jou te verneem, hoop jy geniet ons gesêls hier, asook die geskeer.😂

Ek was net so maand of twee lid daar, toe maak hulle toe om van my ontslae te kon raaklaugh

 

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Sun, 30/09/2018 - 14:06

Heyn jy is die man wat op die groot skepe gewerk het. Op 'n kol wa en sleepvoertuig verloor on ongeluk, of so iets??

Ja, die spotters en grootpraters het maar eerder hierheen gekom!!!, op 'n ander forum was party weggejaag!!! Eina- koets!!!!

Vertel gerus van jou nuutste wedervaringe!!

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 01/10/2018 - 18:09

Welkom Heyns, ek kan jou onthou.

Jou droom was nog om n HiLux te koop, of so iets.

Dink jy het n Colt Bakkie gery.

Dit is nou as my kop nog mooi kan onthou.

Welkom hier.

0
George

Heyn Boskind

Mon, 01/10/2018 - 21:54

In reply to by Frans Pretorius

Hi Frans, ja ek is die man en werk nogsteeds hier.

Jy is reg, ek het toe kampwa met Hilux gery maar nou doen  ek die Cruiser en Conqueror Companion dien. Ding 2 is wel vir my bedoel en geniet hulle verskriklik.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus