






Baie mooi, nou wil daai…
Baie mooi, nou wil daai waentjie gaan kamp![]()
Welkom op die aktiewe kant van die forum, ons hoop om baie by jou te leer.
Baie mooi, Fransie. Mens…
Baie mooi, Fransie. Mens kamp seker ekstra lekker in iets wat jou eie DIY was.![]()
Slim plan en baie netjies…
Slim plan en baie netjies Fransie. Hoop jy kuier 'n hond uit 'n bos uit met daai waentjie van jou.
Watse battery stelsel gebruik jy vir jou kampyskas?
Puik Fransie
Soos almal se welgedaan Fransie kamp n hond uit n bos maat kuier bietjie meer hier op forum ook
Hi daar dankie vir die…
Hi daar dankie vir die kompliment. Dit is n 7 ft
Venter voyager. Ek beoog om dit in die toekoms
Te vervaardig.
Hallo Francois! Lekker om…
Hallo Francois! Lekker om jou hier te sien ![]()
Baie dankie almal. Battery…
Baie dankie almal. Battery stelsel is hoofsaaklik sonkrag op die stadium. 2 x 12 v batterye in serie vir 24v. Met n pwm soler charger 20A en 250 watt son paneel. Sal so stelselmaatig die ander chargers kry soos n geldjie in kom. Die goed is nogal duur.
Get's my stamp of approval...
Well thought out, and, like I've always said, nothing more satisfying that camping in something YOu have made / renovated,... Geluk... Ek's groen van jaloorsheid..
Baie nice setup. Jy spaar…
Baie nice setup. Jy spaar baie geld en geniet hom Fransie.
Môre almal. Ek moet se daar…
Môre almal. Ek moet se daar is baie extra geldjies oor vir n paar luxury's as mens die roete gaan. Dis ook baie prakties en finksiunel.
Ek gaan hom bietjie Dube toe vat volgende week. Sien baie uit na die blaas kaans.
Baie dankie vir al die positiewe insette
Lekker Fransie! Julle moet…
Lekker Fransie! Julle moet Dube geniet! Maak 'n plan vir die 2019 Sionbergh Visvang Saamtrek in Feb '19 dan kom wys jy hom vir ons daar in Heidelberg ![]()
Fransie hoekom
Hoekom bou jy nie n paar van die waens nie daar is n mark vir die tipe waens Frans![]()
Hoekom bou jy nie n paar …
Hoekom bou jy nie n paar
Soos ek vir Fransie ken, die man is baie Industrieus en sal / gaan dit moontlik doen ![]()
![]()
Bullik ge-plan
Baie dankie almal. Battery stelsel is hoofsaaklik sonkrag op die stadium. 2 x 12 v batterye in serie vir 24v. Met n pwm soler charger 20A en 250 watt son paneel. Sal so stelselmaatig die ander chargers kry soos n geldjie in kom. Die goed is nogal duur.
More Fransie.... Bullik geplan. Ek gebruik min of meer die selde,
2 x 12V 110A high capacity battries = 210A freezer draw = 3A draw time = 24H = 72H
Charge rate = 9A x 8H daylight = 72A charge. Effectively you have 10H chargeing time but working on safe times for overcast conditions..... I say poor man's duasl charging system...
Just one small thing, battries conneced in series = 12V , battries connected in parrallel = 24V ![]()
RGDS
Warren





Fransie, dankie vir die…
Fransie, dankie vir die eerste post na 'n jaar en 5 maande van lid wees op die Kampforum.
Jou waentjie lyk pragtig.
Is dit 'n 6' (voet) ?
Ek het gedink om my 5' ook so te maak (later)