Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -7 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -15 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -15 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -16 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -17 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -19 hours ago

Op skuif knoppie

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Anton, ek wil nie die koffie draad te veel kaap nie, maar die op skuif knoppe werk great, baie dankie hiervoor.yes

Enigste problem egter, en ek weet nie of dit dalk net my tablet is nie, maar die knoppie het eers links onder verskyn, nou sien ek dit kom in die middel onder op, presies waar ek 'n inset moet tik, en dit kan nogals hinderlik wees. 

Kan jy dit miskien na links of regs onder skuif?

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 04/11/2018 - 11:07

Ja, 10 it 10 vir daai knoppie!   As dit sit waar jy wil tik, Johann, scroll net so bietjie af dan is hy uit die pad.   Nou wag ek vir die afskuif knoppie.wink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 04/11/2018 - 15:01

Daar hy nou, jy moet meer draf Anton, man jy raak mos nie so gou moeg nie.laugh

Baie dankie Anton, die knoppie is nou weer perfek, vir my, hoop maar nie dit pla niemand wat op ander toerusting werk nie.

My laptop is al meer as 'n jaar weg gepak, die tablet doen alles wat ek wil, tot "printing" na die drukker.laugh

Baie dankie  vir al jou geduld met ons versoeke en geklaag.👍

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sun, 04/11/2018 - 15:47

Oom Voorie daai op knoppie pla baie hier heel links, dit verbloem die goed wat ek daar wil lees, kan jy dit nie asb na die middel toe skuif nie?

dit sal ook help dat ek nie so moeg word nie!devildevilcheeky

 

 

 

Sorry Johann ek kon dit nie weerstaan nie.

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 05/11/2018 - 07:04

Nope, sien hom nie.   Miskien moet ek weer gaan slaap en weer wakker word.

Waar is ek veronderstel om hom te sien, Voories?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus