Anton, ek wil nie die koffie draad te veel kaap nie, maar die op skuif knoppe werk great, baie dankie hiervoor.![]()
Enigste problem egter, en ek weet nie of dit dalk net my tablet is nie, maar die knoppie het eers links onder verskyn, nou sien ek dit kom in die middel onder op, presies waar ek 'n inset moet tik, en dit kan nogals hinderlik wees.
Kan jy dit miskien na links of regs onder skuif?
Ek het hom links geskuif op …
Ek het hom links geskuif op 'n stadium, maar dit was te vêr en het my baie moeg gemaak, toe skuif ek hom weer terug middel toe ![]()
Daar hy nou, jy moet meer…
Daar hy nou, jy moet meer draf Anton, man jy raak mos nie so gou moeg nie.![]()
Baie dankie Anton, die knoppie is nou weer perfek, vir my, hoop maar nie dit pla niemand wat op ander toerusting werk nie.
My laptop is al meer as 'n jaar weg gepak, die tablet doen alles wat ek wil, tot "printing" na die drukker.![]()
Baie dankie vir al jou geduld met ons versoeke en geklaag.👍
Oom Voorie daai op knoppie…
Oom Voorie daai op knoppie pla baie hier heel links, dit verbloem die goed wat ek daar wil lees, kan jy dit nie asb na die middel toe skuif nie?
dit sal ook help dat ek nie so moeg word nie!![]()
![]()
![]()
Sorry Johann ek kon dit nie weerstaan nie.
Ek 'like' die knoppie aan…
Ek 'like' die knoppie aan die linkerkant
Ag nee regtig, ek verkies…
Ag nee regtig, ek verkies dit weer bo, maar agter sou dalk werk![]()
![]()
Ag nee, ek dink weer dit…
Ag nee, ek dink weer dit moet net onder die laaste inset wees.
Daarshy! Ek het nou 'n…
Daarshy! Ek het nou 'n afskuif knoppie ook bygesit! Geniet dit! ![]()
Ek sien hom dan nie. Of is…
Ek sien hom dan nie. Of is ek nog deur die slaap?
Of is ek nog deur die slaap?…
Of is ek nog deur die slaap?
Dit lyk so ![]()
Nope, sien hom nie. …
Nope, sien hom nie. Miskien moet ek weer gaan slaap en weer wakker word.
Waar is ek veronderstel om hom te sien, Voories?
Waar is ek veronderstel om…
Waar is ek veronderstel om hom te sien, Voories?
Heel bo Antie. Probeer agter die skerm kyk? ![]()
Watter skerm? Speel ons…
Watter skerm? Speel ons nou wegkruipertjie? Ek gee op.....
![]()
Dankie Arie. Dog ek is…
Dankie Arie. Dog ek is regtig blind of onnosel vanoggend!
Hehehehe, ek sien hom heel…
Hehehehe, ek sien hom heel duidelik Voories
Weer gekyk, die opskuif…
Weer gekyk, die opskuif knoppie sien ek deidelik links onder, maar verder sien ek niks nie??
Kyk mooi Arie, hy sit bo,…
Kyk mooi Arie, hy sit bo, agter die skerm?





Ja, 10 it 10 vir daai…
Ja, 10 it 10 vir daai knoppie! As dit sit waar jy wil tik, Johann, scroll net so bietjie af dan is hy uit die pad. Nou wag ek vir die afskuif knoppie.