Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -9 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -10 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -10 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -10 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -10 hours ago

Eden Park resort?

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek kyk nou so na die Resensies op kampplekke en sien Frikadel het vir Eden Park resort 'n persoonlike gradering van 10 uit 10 gegee surprise  

Ek sal 'n plan moet maak om die plek een of ander tyd te besoek om te gaan kyk wat maak die kampplek diskant Mookgopong so nice?   Frikadel lyk my is nie 'n man van veel woorde nie, miskien kan ons hier op hierdie draad meer hoor en dalk te sien ook kry? smiley

Wie ken nog hierdie plek en het al daar gaan kamp?

 

Lekker Voorie, nee kyk daai plek is volgens my die beste in die Noorde, sonder twyfel.

Tannie poppie is maar n moelike mens en sy het terloops opgemerk dat sy weer daarnatoe sal terugkeer!!!!!

BTW, waar is Mbizi op die lys?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus