Dankie vir die oë wys Anton.
Net Jammer my tyd was te beperk ons saam te kon ry Sionbergh toe.
Volgende keer maak ons dit langer 👍
WelkomStephan. Hoop jy gaan…
WelkomStephan.
Hoop jy gaan lekker saam klets en KAMP.
Hoop jy gaan lekker saam…
Hoop jy gaan lekker saam klets en KAMP.
Willem Stephan is dan al 'n lid hier vir 1 en 1/2 jaar - of het jy nie opgelet in die klas nie? ![]()
Ja, Stephan is al geruime…
Ja, Stephan is al geruime tyd aktief hier by ons. Lekker om te sien hoe jy lyk, Stephan.![]()
Ja, maar dit is die eerste…
Ja, maar dit is die eerste keer wat ons sy gesiggie sien ![]()
Willem, ek hoop jy het al…
Willem, ek hoop jy het al herstel van die skok😆😆😆
Gelukig is ek stil en terug…
Gelukig is ek stil en terug getrokke so niemand weet hoe ek lyk nie. Kan loop en kwaad soek en niemand weet dis ek nie.
Netso Nico. Hulle moet net…
Netso Nico. Hulle moet net vir die kleinste karavaan soek en dan sal hulle jou daar weggesteek kry.![]()
Netso Nico. Hulle moet net…
Netso Nico. Hulle moet net vir die kleinste karavaan soek en dan sal hulle jou daar weggesteek kry.
netso niemand kamp langs my nie hulle kry te skaam om langs homemade te kamp
Stephan, goed om nou 'n…
Stephan, goed om nou 'n gesig agter die getik te sit![]()
Ons gaan nou nie kamp die…
Ons gaan nou nie kamp die 22ste nie maar ek sal probeer om elke dag 'n draai te maak!
probeer om elke dag 'n draai…
probeer om elke dag 'n draai te maak!
Dit sal lekker wees ![]()
Ons is dankbaar vir al die…
Ons is dankbaar vir al die reën, maar hoop regtig nie dat julle gaan uit reën by Sionsberg.
Sjo Anton, daai is baie…
Sjo Anton, daai is baie water en skade.







Nou weet ek ook wie StephanS…
Nou weet ek ook wie StephanS is. Ja dit is jammer die tyd was so min, ons het defnitief 'n paar dae nodig om te sit en kuier en gesels