Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... November 2026 Wessel Strydom -12 minutes ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -19 minutes ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -26 minutes ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago

Bly te kenne Anton

Heidelberg GP
Profile picture for user StephanS
Submitted by StephanS on
Forums

Dankie vir die oë wys Anton.

Net Jammer my tyd was te beperk ons saam te kon ry Sionbergh toe. 

Volgende keer maak ons dit langer 👍

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 09/02/2019 - 06:57

Hoop jy gaan lekker saam klets en KAMP.

 Willem Stephan is dan al 'n lid hier vir 1 en 1/2 jaar -  of het jy nie opgelet in die klas nie? wink

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Tue, 12/02/2019 - 14:27

Netso Nico. Hulle moet net vir die kleinste karavaan soek en dan sal hulle jou daar weggesteek kry.laugh

netso niemand kamp langs my nie hulle kry te skaam om langs homemade te kamp

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus