Forums
Die nuwe blink-stefaans minister van finansies, ene Gigaba, sê mos vanoggend in sy wysheid by sy eerste persverklaring ons land se kredietgradering kan onmoontlik nie deur een man se doen en late afgegradeer word nie. 'n Uur of wat later gradeer Standard & Poor SA af na rommelstatus !
Die mannetjie is van meet af aan te lig in die broek, sê ek !
Voor 2017 verby is.....
MOET daar nuwe leierskap in die land wees, anders het ons groot moeilikheid.
Ons kan bly wees Gigaba het…
Ons kan bly wees Gigaba het nie gese "Wats die problem ons druk net meer Rande "





Len ek stem met ou saam. Hy…
Len ek stem met ou saam. Hy was betrokke by die afbreuk van die SAA en ook die dep. van Binneland se sake. Nou is dit die land se beurt.
Die vorige keer wat die land Rommel status was was rentekoerse tot so hoog as 26 %
Ons moet naou maar net hoop dat daar iets sal gebeur.... iets goed vir n slag