

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Sal nou daai houtlepel…
Sal nou daai houtlepel gebruik om so bietjie te stir!!
Eish die super bru
Naweek wat so pas verby is se rugby baie deurmekaar maar ja dis lekke
rugby baie deurmekaar  Dit…
rugby baie deurmekaar
Dit is hoekom die deurmekaar mense so goed gevaar het ![]()
Mooi Anton. Mense moet…
Mooi Anton.
Mense moet onthou van hulle keuses. Daar word gewoonlik vrydae oggende ook rugby gespeel, veral oorsee.
My groot doel die naweek is om my plek van heel laaste te verbeter na ten minste tweede laaste ![]()
Hierdie naweek
Dit gaan n intersante naweek van rugby wees let the games begin
Ja ek was te last vir die…
Ja ek was te last vir die eerste 2 games ![]()
So hoe werk die punte as ek …
So hoe werk die punte as ek 'n draw gepick het soos bv met die laaste game tussen Jaguares en Blues vannaand?
Sien Voortrekker het geel…
Sien Voortrekker het geel cap en tuinslang het hout lepel.
1. Voortrekker (op met 5)
2. Shawn (een plek af)
3. Wilsure
Bitter mense speel vir n draw. Jy kry n volle pent as jy draw gekies het en daar was n draw. As jy binne 5 punte is as jy n draw gekies het, kry jy 0.5 punte.
Van heel laaste na no.1 binne 3 games. Voortrekker.
Ekmis darem ook nou nie meer laaste nie, maar derde laaste ![]()
Sal more leaderboard opsit…
Sal more leaderboard opsit as ek by my PC is, of as iemand dit nou vir ons kan doen, sal ek waardeer.
Dankie
Harry daar is nog een game…
Harry daar is nog een game voor round 3 klaar is - vannaand 11:40 in Buenos Aires .... ?
Ek dink daar is nog een game…
Ek dink daar is nog een game oor later vannaand.
Sal more kyk wat finale leaderboard is en dit dan plaas.
Deurmekaar naweek
Die naweek was maar n naweek wat ek lekke op my neus kyk en daar wen die Stomers en Sunwolfs
Mooi Voories, jy lê dan…
Mooi Voories, jy lê dan heelbo!! En Spek het die geel cap. Nee kyk, my kinders speel mooi!![]()
En Spek het die geel cap. …
En Spek het die geel cap.
Nee dit is nie Spek nie - Dit is GerhardtN - Spek lê op nr 11
Mooi Voories, jy lê dan heelbo!!
Wat kan ek sê? Stormers BO!!! ![]()
![]()
![]()






Die Bulls en Lions het my…
Die Bulls en Lions het my sleg gedrop 🤯