Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -8 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -9 hours ago
Hael November 2026 Geert -9 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -14 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -14 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 25/02/2019 - 06:34

Het jy Stormers opgehad vir n wen ?

Ek het met my kop gespeel en gesê Lions vir n met 10 punte. Toe "drop" my kop my.

Seker een van die redes hoekom ek heel laaste lê. angry

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 01/03/2019 - 07:03

Mooi Anton.

Mense moet onthou van hulle keuses. Daar word gewoonlik vrydae oggende ook rugby gespeel, veral oorsee.

My groot doel die naweek is om my plek van heel laaste te verbeter na ten minste tweede laaste smiley

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 02/03/2019 - 21:56

Sien Voortrekker het geel cap en tuinslang het hout lepel.

1. Voortrekker (op met 5)

2. Shawn (een plek af)

3. Wilsure 

Bitter mense speel vir n draw. Jy kry n volle pent as jy draw gekies het en daar was n draw. As jy binne 5 punte is as jy n draw gekies het, kry jy 0.5 punte.

Van heel laaste na no.1 binne 3 games. Voortrekker.

Ekmis darem ook nou nie meer laaste nie, maar derde laaste smiley

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 02/03/2019 - 22:12

Saam getik smiley

Dink die geel cap en houtlepel wys nog van laas naweek by Voortrekker en Tuinslang.

Voortrekker is tydelik voor tot finale game vannaand gespeel is.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 03/03/2019 - 08:18

En Spek het die geel cap. 

 Nee dit is nie Spek nie - Dit is GerhardtN  -  Spek lê op nr 11

 

Mooi Voories, jy lê dan heelbo!!

 Wat kan ek sê?  Stormers BO!!!  smileycheekycheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus