Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -6 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -7 hours ago

MALAWI ROEI AVONTUUR

Nelspruit
Submitted by Laevelder on
Forums

'n Groep pa's met hulle seuns, het sowat 120 km op die Malawi meer gaan roei om bietjie "island hopping" te doen. 

Dit was nou soos vandag  se kinders sal se, 'n intense affere!    

Meegaande is die reisverslag. 

Mag julle ook die reis geniet!

Onthou net die "disclaimer" Moet dit nie tuis probeer nie.

malawi

Worcester

Wildehont

Fri, 15/03/2019 - 10:52

Welgedaan! Wat 'n inspirerende reisverhaal en wat 'n pragtige tradisie. As al die pa's in SA sulke vaderskapsrolle vervul het sou ons darem maar 'n sterk nasie (die hele SA, nie net een bevolkingsgroep nie) gewees het.

Ek was 6 keer by die Malawimeer en ek onthou hoe ons ge-bodysurf het op die golwe. Met so 'n groot watermassa is daar altyd golwe as die wind waai. Julle het werklik hare op julle tande om die reistog te voltooi. Ek kan egter net dink hoe noue band dit gesmee het tussen julle.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 15/03/2019 - 15:34

WOW, dit wil gedoen word. Ek is skoon jaloers dat ek dit net op skrif kon mee maak.👍 

Gelukkig het die seun se voet genees,  julle lewe die lewe vol uit, groot voorreg.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus