Forums
![]()
Naand sê Kamp Daniel, baie…
Naand sê Kamp Daniel, baie welkom hier, gesêls lekker saam en deel jou kamp ervarings met ons.
Welkom Kamp Daniel
Ja, met so naam moet jy 'n ou kamper wees. Ek verander sommer my naam ook na Kamp Freda.
Hoekom het ek nie eerste daaraan gedink nie?
Ek hoop jy aan ons alles vertel omtrent jou kampervarings. Gesels lekker saam.
Baie welkom hier hoop ons…
Baie welkom hier hoop ons gaan gou meer van jou hoor.





Baie welkom by kampforum…
Baie welkom by kampforum Kamp-Daniel. Dis nou 'n lekker kampforum naam.