Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -59 minutes ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Die weer in Dullstroom Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Waar kom ek vandaan?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Hier in die vroee 70 tigs vra klein Sannie; "Mamma waar kom ek vandaan?"

Mamma laat Sannie sit en begin toe mooi verduidelik.

Voor jou geboorte was ek en pappa baie lief vir mekaar. Pappa plant toe 'n klein saaidjie in die grond, en ek vertroetel daai saaidjie elke dag met liefde. Die saaidjie het ontkiem en toe kom daar 'n pragtige klein plantjie uit. Ek het dit nog steeds elke dag met baie liefde water gegee en beskerm. Later is die plantjie toe vol blare, ek pluk toe van die blare en pappa en ek rook toe die blare. 

Ons het so goed en uitbundig gevoel na daai dagga pyp dat ons heel aand seks gehad het sonder 'n kondoom!

Dit is waar jy vandaan kom.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus