Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -12 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -13 hours ago
Hael November 2026 Geert -13 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -13 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -18 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -18 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 16/05/2019 - 20:37

Ek het laas week 6/7 games reg maar scores ver uit een posiesie opgegaan ja dis n gesukkel

0
Secunda
Profile picture for user Brakkies

Brakkies

Fri, 17/05/2019 - 11:00

Ek sit nou en loer, ek het nog nie eenkeer 'n geel keppie gekry nie...ek sukkel man.cheeky

Dalk moet ek maar prober vir die lepel...cool

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 18/05/2019 - 06:25

Ek het die bulle toe n wen gegee en raai wat ek was toe reg hoe het ek dit reg gekry ek weet niecheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus