

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Ek wonder hoe gaan die Bokke…
Ek wonder hoe gaan die Bokke die naweek lyk? Hulle beter iets doen, sodat mens weer bietjie opgewonde kan raak oor Bokrugby.
Dankie Mona
Wat se ons van die span ja kom ons wag en sien wat doen hulle
Ek het nie veel hoop nie,…
Ek het nie veel hoop nie, maar tuis veld kan dalk help.
Sal nog steeds skree en hoop vir hulle.
Ek dink ek moet teen die…
Ek dink ek moet teen die geskiedenis begin speel dalk vaar ek beter 😡
Ek moet bieg die nuwe…
Ek moet bieg die nuwe Jantjies op no 9 het 'n baie goeie game gehad. Ek het maar getwyfel oor sy insluiting.
Hy en die hele Bok span het beter gedoen as ek met my picks op Superbru.![]()
Die Boele se curriebeker seisoen is sommer klaar verby. Gelukkig kan dit van hier af net beter gaan![]()
![]()
Laat dit met julle goedgaan....
Ek het nie veel hoop nie,…
Ek het nie veel hoop nie, maar tuis veld kan dalk help.
Sal nog steeds skree en hoop vir hulle.
Harry, jou geskree op-, met-, en vir die Bokke het toe baie gehelp
.
Groot G ons kan nou maar daai Boele begin OVS noem....
Hier is die span wat…
Hier is die span wat Saterdag teen die All Blacks gaan speel. Duane 'Thor' Vermeulen word Springbok kaptein #62

Hoe dan nou?
Daai verlepte WP blommetjie moet deur die GRIQUAS vervang word. Die voorloper lys lyk so. Julle weet waarvoor staan WP dit beteken "weer Pretoria" en die borg DHL beteken net die trofee kas is "Dis Heel Leeg". Lekker dag.
Standings
W L D Pts 1Griquas
2 0 0 9 2Cheetahs
1 0 0 5 3Western Province
1 1 0 5 4Lions
1 0 0 4 5Sharks
1 1 0 4 6Pumas
0 2 0 1 7Blue Bulls
0 2 0 1
Beteken dit Griquas loop…
Beteken dit Griquas loop voor en Bulle agter?
WP blommetjie moet deur die…
WP blommetjie moet deur die GRIQUAS vervang word.
Die Blou Bulle moet deur OVS vervang word: "Ons Verloos Saterdag"
Moelike keuse
Met my span WP weet ek nie meer gee hom wen verloor hy en anders om
My ou bulle doen die gesegte gestand.
Agter os kom ook in die kraal. ![]()
Nou ja, ek hoop nie die…
Nou ja, ek hoop nie die boele verloor te ver vannaand nie....
Sterkte vir die "ander" Bok span vir môre oggend. Kom, bewys my weer verkeerd, toe man...
En watter kkk...swak naweek…
En watter kkk...swak naweek het ek beleef op Superbru
Kry niemand my jammer nie? Daai Cheetah logo gaan mooi vertoon die week...
Was dit nie vir die boele…
Was dit nie vir die boele nie was ek saam jou Big G ![]()
Rank Player …
Rank Player WP MP BP Total TDM 1![]()
Mona
6 1.5 2 10.50 145 2 1
![]()
B.Allas
6 1.5 2 9.50 144 3 -![]()
OupootI
5 1.5 3 9.50 143 4 2![]()
Goose
6 1.5 0 8.50 182 5 2![]()
Pepe
5 1 0 6.00 149 6 2![]()
Sleep nou
5 1 0 6.00 179 7 3![]()
Brakkies
4 1 1 6.00 139 8 5![]()
TuinSlang
5 0.5 0 5.50 184 9 4![]()
FROGGY
4 1.5 0 5.50 169 10 4![]()
BATMAN
4 1 0 5.00 145 11 4![]()
Greyvie
4 1 0 5.00 149 12 1![]()
Voortrekker
3 1 1 5.00 179 13 3![]()
FOKITOGIE
3 0.5 1 4.50 148 14 2![]()
WilSur
3 0.5 0 3.50 183 15 6![]()
MINX
3 0.5 0 3.50 234 16 4
![]()
Big G
3 0 0 3.00 187
Ek kan seker maar so bietjie windgat wees
Ek kan seker maar so bietjie…
Ek kan seker maar so bietjie windgat wees
Ja ons ken jou maar so ![]()
![]()






Dankie, sal gaan kyk, die…
Dankie, sal gaan kyk, die krag is af en die disprin gaan nou-nou groed 😡