

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Tans, lyk nie baie goed vir…
Tans, lyk nie baie goed vir my nie. ![]()
Dis n gesukkel
Ek het laas week 6/7 games reg maar scores ver uit een posiesie opgegaan ja dis n gesukkel
...ek sukkel man. Ek kan…
...ek sukkel man.
Ek kan sien hoe jy sukkel ![]()
Harry ek hoor jou
Hoe verloor die Huricanes die game dis n gesukkel
Dankie tog.
Dankie tog jy het nie vir jou self geluister nie. Hou meer van moeilike punte as maklike punte. ![]()
Stem Wit Eland
Superbru nie so maklik nie kyk nou het Hurricanes staan en verloor
Môre môre stel iemand weer…
Môre môre stel iemand weer belang in 'n tip vir die naweek se picks? ![]()
![]()
Hahahaha! Sy tips sal…
Hahahaha! Sy tips sal almal in die verderf in lei ![]()
Ok, hier is my eerste tip…
Ok, hier is my eerste tip....Chiefs met 6
en die Brumbies ook met 6
Ek het gehoop die "underdogs…
Ek het gehoop die "underdogs" gaan ons verras maar nou-ja toe verloor hulle
![]()
Ag toemaar Groot G, daar is…
Ag toemaar Groot G, daar is altyd volgende week





dit kan jy weer sê...
dit kan jy weer sê...