Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -14 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -15 hours ago

Sleep veilgheid "Tips en tricks"

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Ek begin hierdie draad na aanleiding van wat met myself, en ook nou met Wildehont gebeur het.

Ek voel ons kan mekaar hier van nuttige wenke voorsien, ek sal begin met een, wat ek glo almal van bewus is, maar wanneer jy in die nood kom, nie altyd kop hou nie.

Eerstens, wanneer daar fout gaan met enige wiel van jou voertuig of gesleepte voertuig 

Bly kalm,

Moet onder geen omstandighede rem trap nie, haal jou voet van die versneller af, en laat die voertuig of kombinasie self tot stilstand kom.

Ratte kan tot 'n mate gebruik word, mits dit egalig gebeur.

Die enigste uitsondering op die reel is, sou jy in 'n groter gevaar "in stuur" as jy nie rem nie, dan rem jy so "sag'' as moontlik.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 28/05/2019 - 12:06

.......net twee reaksies van my kant af :-

  • Die remkabel-storie is nie iets nuuts nie  -  my 1997 Penta het reeds 22 jaar gelede daarmee uitgekom (sonder 'n ketting) en so ook my 14-jaar oue 2005 Exclusive.  Dit word ook intensief in Europa deur karavaan vervaardigers as standaard voorsien.
  • Ek het ook aanvanklik beide gebruik soos wat jy hierbo sê jy verkies om te doen.  Hoe gaan jy dit regkry dat die wa aan die ketting hang en dat die remkabel styf genoeg kan trek om die rem te aktiveer ? Om die ketting baie langer te maak, gaan soos Willem hierbo uitwys die nadelige gevolg hê dat die A-raam-hak in die pad gaan inploeg. Op een van die bogemelde videos het ek gesien jy kan ook nie die remkabel te styf span nie, want as jy dan skerp links of regs draai, mag die rem dalk geaktiveer word.
0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 28/05/2019 - 12:13

................het natuurlik 'n verdere punt beet.  As die wa met 'n langerige ketting ontkoppel, die rem aktiveer en en die A-raam ploeg in die teer of grond, sal die sleepvoertuig onmiddellik tot stilstan geruk word  -  met moontlike skade aan jou sleepvoertuig se trekstang hegpunte en die passasiers wat vorentoe vlieg ?

Klink vir my al meer en meer dat net 'n remkabel die veiligste gebruik sal wees.

0
Centurion

Dusty

Tue, 28/05/2019 - 12:45

Hierdie is vir my 'n dosyn van die een en 12 van die ander. Albei het voordele en albei het nadele.

Die met die kabel, wie kan waarborg dat albei kante se remme presies dieselfde gaan rem? Wanneer die kabel nou breek en die remme word ge-aktiveer, gaan die wa reguit rem, dalk na links of regs beweeg. Wanneer na regs dalk voor die aankomende verkeer?

Die met die ketting alleen. Wanneer die wa loskom, gaan dit jou voertuig laat omslaan? 

Dan weer, wanneer sal 'n wa neig om af te haak of los te kom? Op spoed, of net wanneer jy wegtrek. 

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 28/05/2019 - 13:18

Ek voel ook dat die kanse vir so iets om te gebeur, maar skraal is, myne het nog net een keer in al my jare los gekom, en dit was net buite my erf, met die weg trek slag. (Swak gehaak gewees,  my nalatigheid)

My gedagtes hardloop rond; wat as die bal los kom,  wat as die koppeling los kom, wat as niks gebeur nie.😀?

0

Dit is noodsaaklik dat die ketting so kort as moontlik is om te sorg dat as dit afhaak dit ongeveer 0.1 m onder die haak hang dit voorkom dat dit enige skade sal doen aan die voertuig en jy sal nog volle beheer hê oor die Kampwa. Ek het al weggetrek met my kampwa waar ek nie die koppelstuk reg gehaak het nie. dit het gelukkig losgekom op baie lae spoed toe ek oor 'n hobbel gaan nog binne die kampterein. Die wa het net naaks beweeg agter die bakkie en dit het my laat stop. Dit het aan die ketting gehang en daar was nie eers 'n merkie aan die haak nie. Ek stem saam net die ouens wat die kabel gebruik maar ek sal altyd my ketting gebruik, want ek weet dit werk.

0

Die bespreking het my nou net verplig om die aspek ook in my boek te noem. Iets wat baie algemeen is is die boude van die koppelstuk wat los wikkel, Ek het dit die afgelope 30 jaar baie gekry op die bote se sleepwaens. ( My afdeling was verantwoordelik vir alle Sikopmetings in die Vrystaat, en alles noord. ) Ons het verskeie bote waarmee ons die take doen, en die bote ry weekliks na damme en riviere. Die paaie is soms deur die veld. Twee (2) goed word altyd deeglik nagegaan na elke taak. Die koppelstuk want hulle verweer en roes en breek, en die wielbearings word skoon gemaak en hepak na elke trip en word vervang elke 3 de maand. Hier het ek gesien hoe belangrik dit is om die koppelstuk gereed na te gaan, Dit is iets wat meeste mense nie eers aan dink nie. 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 28/05/2019 - 17:47

................natuurlik ander moontlikhede waarom 'n sleepvoertuig en sy sleepding kan ontkoppel.  In die 80's het my Gypsey Bluebird se Trailco-hak (fabriek in Vereeniging, die female deel aan die A-raam) op sy kop gekraak, gelukkig terwyl ek besig was om dit aan te haak.  Ek verstom my altyd watter stremming daardie hak (so groot soos 'n man se vuis) moet verduur en is verbaas dat dit uiters selde gebeur dat dit die gees gee, maar dis tog moontlik en dit kan maklik opspoed gebeur.

'n Mens behoort redelik maklik te voel as die wa se remme oneweredig gestel is want die wa sal makliker swaai, na een kant toe trek, wanneer die wa (veral op 'n afdraende) begin rem.

.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 28/05/2019 - 18:38

.....................die foto is destyds in Bothaville geneem in die winter.  Daar was 'n ligte vlagie kapok die vorige aand en dit wat jy sien was nog wat oorgebly het wat die son nog nie bygekom het nie.

0

Seperation..... Yes, does not happen often, mostly caused by neglegence on the part of the driver, whose responsibility it is to visually ENSURE the the coupling is correct..... Harsh words but true...

The driver must review the connection, and continue to review it priodically throughout the journey... That's the driver's responsibility...

but when seperaton does occure it has the potential to be catastrauphic, and again, like my other post, here are some of the "not-so-obvious" causes...

A lot has been said about safety chains VS break-away cables, and I'm a proponent of the safety chain, and I yes do know and have appraised the pro's and con's of both methods... I'd be a bloody fool not to have done so...

However, 40 years of towing experiance is a very big factor.

BUT, My tug is always proportionally correct (with a good margin of safety) to what I'm towing, because it's all good and well when things are "sonskyn braaivleis en Chevrolet" but when it isn't things go wrong...  Horribly wrong and very very quickly.

So, back to safety chains: - I disagree that the chain must be as short as possable.... In teendeel, the chain should be long enough to be able to be crossed over UNDERNEATH the coupling, and then passed over the ball, or as is the case in my picture, onto the pin of a "pintle-yoke" hitch.

Attaching it behind the pin of a pintle yoke, adds one extra level of safety, in case it's the ball that sheers apart.

Now yes, I know you lads think I talk bollie / stront, but I actually worked at Lectrolite, a supplier to the auto industry, as well as aftermarket products.... Many of you have me to thank for the square Toyota tail-light and the square aftermarket one you can get at say Midas.... As well as NGK spark-plugs......

But I wander off... back to the tow-ball

One of the things that was made at Lectrolite was towballs, and I, personally was responsible for sectioning the towballs through the stem and microscopically examining them for casting voids....

You fellas would be SHOCKED to know what was going on.... To make matters worse, I would NEVER EVER buy a chrome-plated towball.

There is a lot of critical conditions related to post-chroming heat-treatment, and because it's a lengthy process, mostly done during night-shifts,usually left up to the night-shift supervisor.... (And you all know what I'm getting at here)

If that thing, has not been properly and correctly heat treated, the migration to the surface of hydrogen molecules, induced during the chroming process will not migrate out and free of the metal. Instead they will combine at the surface of the steel and create micro voids, through which a stress line could cause fracture...

This phenomonon is called hydrogen embrittlement.....

So back to Pintle yokes...

Think about it... There must be a reason they make pintle yokes....

Why would they make and market pintle yokes which are a jolly sight more expensive than gooseneck's, if goosenecks where the ultimate device?  Why would anyone spend the extra moola?

Whell, here is why..... Knowledgable people buy them.....

They are constructed with much more severe conditions built into their design. The pin is a good third level safety, if you hook the chin behind it. Pintle yokes usually have their manufacturer's name and ratings displayed, so if it breaks you have some sort of recourse to the manufacturer, unlike your typical goosneck ball, which, who blooming well knows where it came from... Could even be the badlands of China for all you know.

99 % of the time I tow bigger things (including my ski-boat I had / caravans ETC). I  ONLY with a pintle yoke... I've never had seperation. That is the ulitmate endorsement.

Now to Safety chains....

Like I said, I would only use a safety chain. Been doing that for 40 years. Overseas it is mandatory, that says a lot.

If there is no safety chain I would have one bolted on, (not welded on).

I'd only use RATED chain, not hardware available chain... Big difference, and forget about the break-away cable. The picture shows how I would attach it, IE crossed over under the coupling.

WHY? because if something does happen, the coupling will fall and "nest" on the chain and pull the loop around the pin / neck of the ball tight and give you chance to slowly come to a stop, if you pick up that there is something wrong.... and without allowing sway to develop or the coupling to smash into the back of the tug.

The trailer in this picture was a huge box trailer, with my RTT ontop....

I'm only offering MY experiance & insights, born out of 40 years of experiance which mostly is not the popular ideas of today..... Hope somebody finds it of value...

234werfwf

 

0

My 1994 Sprite Super Sport het net die ketting, ek het geen ondervinding met die briek kabel nie.

Dit het al met my gebeer dat ek die wa gehak het by die huis en so paar blokke weg het die wa los gekom, op lae spoed gelukkig vir die ketting het die wa nie die teer uit geploeg nie maar het teen my kar se bumper gedruk met geen skade nie. Dit was my skuld omdat ek nie mooi seker gemaak het die wa het reg oor die bal gehak nie.

Ek maak gewoonlik goed seker die wa is reg gehak en na die ondervinding doen ek dit 2 keer deer om die wa te probeer optel met die hak. 

Een ding wat ek glad nie toelaat nie is dat iemand tussen die kar en karavaan loop en oor die hak klouter nie. Ek self loop om die kar of karavaan as ek na die anderkant wil gaan. Ek het 'n ewige stryd as ek gaan petrol gooi met die petroljoggies wat daar wil oorklim vir een of ander rede, ek stop altyd so dat die kar se petrol klap naaste aan die pomp is juis dat niemand oor die hak moet klim nie. Ek het nou mooi gelleer om vinnig uit te klim om die petroljoggie te se hoeveel petrol om te gooi, as iemand mik om daar oor te klim vra ek op my mooi manier om dit liewer nie te doen nie. Gelukkig weet my familie dat niemand daar oor mag klim nie en as iets agter uit die kar gehaal moet word sal ek dit doen. Ek maak dan ook seker dat als nog in orde is.

0

Ek dink Jozie slaan die spyker op sy kop. Noem dit maar uit die oudedoos maar as jy ondervinding in die tipe probleme gehad het sorg jy dat jy alle voorsorg tref. Soos om jou jokkiewiel met 'n ketting/ kabel vas te maak of af te haal as jy op rowe paaie ry.

 

0

Hello Warren[Jozi?]

I just want to confirm, do you really use a component plated with Cadmium?

Is it due the the fact that it has a great resistance to fatique and low friction coefficient.

We use it for total different reasons in the nuclear industry.

Regards

Wessel.

 

 

 

0

 

Hello Warren[Jozi?]

I just want to confirm, do you really use a component plated with Cadmium?

Is it due the the fact that it has a great resistance to fatique and low friction coefficient.

We use it for total different reasons in the nuclear industry.

Regards

Wessel.

Wessel, Hi.... I don't know, I don't have a cooking clue regards the properties of various metals and so on.

My original Pintle was black, and the ball was up-top the pin. I saw this one at the Landrover convention at Malonjenie a good couple of years ago and I liked the seperate pin design so I bought it from one of the exibitions.

I do specifically rememeber asking re-chrome plating and as I recall the answer was no, it's Cadmium plated.

It does not look like hard chrome either...

I'll try to get you a close up photo sometime...

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus