Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -11 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -12 hours ago
Hael November 2026 Geert -12 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -17 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -17 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

My genade, moes ek nou die draad gaan soek. Julle raak al stiller op die draad. 

Ek sien daar is 3 manne wat nog nie hulle picks gemaak het vir die naweek nie?

Mag al die regte spanne wen....en mag die Boele nie te ver verloor vanoggend nie.sad

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 10/06/2019 - 15:14

En ek blik-- uit die bus uit ja hopelik volgene jaar beter

0

Aaag dankie Antie!!  Kon darem nie vir Antie teleurstel niewink

Sien paar mense het nognie hulle picks gemaak nie.  Kom-kom, kry daai picks in voor jy gaan kampwinkcheeky

Mag al die regte spanne wenlaugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 14/06/2019 - 07:38

Gerrit volgende jaar sit ek saam jou dan sit ons scores in nee wat jy mag maar

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 01/07/2019 - 19:56

Die Super rugby reeks trek einde se kant toe. Ek glo nie enige een gaan vir ook Groot G vang nie. Lyk ook of en nie meer onder is nie.

Ongelukkig is nie een van ons SA spanne daar op die einde nie.

Die Curriebeker reeks begin ook een van die dae.

Ek wil net hoor hoeveel van julle stel dalk belang dat ons n "pool" stig vir dit. Of dink julle dit is beter om te wag vir volgende jaar se Super Rugby ?

Laat maar weet en ek stig een.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 04/07/2019 - 18:56

Wit Eland, dalk moet ek maar die pool stig en uitnodigings stuur.

Manne kan maar uitnodiging aanvaar of los.

Hierdie reeks is tenminste onder ons plaaslike rugby spanne. Ten minste gaan een van die plaaslike spanne wen. smiley

As ons net 4 is, is daar darem 2 WP manne daar. Ek en Anton smiley

WP JOU LEKKER DING

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 04/07/2019 - 20:17

Harry, hoe werk dit nou, as die 2019 super rugby klaar is , word dieselfde pool weer volgende jaar gebruik of moet 'n nuwe een gestig word vir super rugby 2020?

Stig die Currie Cup een , ek sal dan 'n link vir dit ook 'n skakel hierbo plaas soos met die super rugby.

0
Centurion
Profile picture for user Wit Eland

Wit Eland

Fri, 05/07/2019 - 06:48

Jy kan die vorige pool net so oordra en uit nooi en dan ook somer nuwe lede ook as jy hulle e-mail het. Hoop ons sien mooi nuwe talent want die ou bokke is uit. Die jong kinders speel darem al te lekker. Kom julle neem deel dit is pret dit gaan partykeer swaar vir die ander spanne as die BULLE hulle bietjie rondstoot en n waterblommetjie kou. laugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 05/07/2019 - 07:30

Ek is in vir die pool hoop my WP span is ook die jaar oppie veld en nie van die veld af nie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus