Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -23 minutes ago
Sedgefield November 2026 Jan Meyer -25 minutes ago
Pretoria November 2026 Geert -52 minutes ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -58 minutes ago
Brits oorverhit ook November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago

ATKV Drakensville

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Ek en Berdien al gedryg om by Drakensville n draai te gaan maak en het so gedoen 22/23 April het vanaf Natalia soentoe gegaan en hier is my beskeie terug voer. Personeel vriendelik security  op staandaard swembad buite puik warm swembad onder dak puik puik. Resturant goed en nou die kamp gedeelde . Kamp staanplekke van hulle baie be knop party lekke groot met mooi berge uitsig, badkampers mooi en skoon. Hoe lank sal ek hier kamp so n week maks ek en Berdien wel in 2 people woonstel gebly vir twee mense wat heel skaflik is hier so paar fotos. Ek raid Drakensville so 6/10

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 06/05/2019 - 08:35

Berdien wil n midweek daar gaan staan soos jy se ons hier innie hoeveld kan koue vat en ja daai binnehuis swembad is n wenner

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/09/2019 - 06:55

N ou draad wat ek vorentoe bring ons was laas jaar daar maar nie by oord gekamp nie dis regtig n netjiese oord indien jy by ATKV Drakensville gekamp het vertel asb jou ervaring van die oord

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/09/2019 - 19:00

Noel ek begin nou ook dink om meer soentoe toe te gaan ek nou weer die fotos gegaan

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus