Ek en Berdien al gedryg om by Drakensville n draai te gaan maak en het so gedoen 22/23 April het vanaf Natalia soentoe gegaan en hier is my beskeie terug voer. Personeel vriendelik security op staandaard swembad buite puik warm swembad onder dak puik puik. Resturant goed en nou die kamp gedeelde . Kamp staanplekke van hulle baie be knop party lekke groot met mooi berge uitsig, badkampers mooi en skoon. Hoe lank sal ek hier kamp so n week maks ek en Berdien wel in 2 people woonstel gebly vir twee mense wat heel skaflik is hier so paar fotos. Ek raid Drakensville so 6/10
Het jy al hier gekamp
N ou draad wat ek vorentoe bring ons was laas jaar daar maar nie by oord gekamp nie dis regtig n netjiese oord indien jy by ATKV Drakensville gekamp het vertel asb jou ervaring van die oord
Noel ek en
Noel ek begin nou ook dink om meer soentoe toe te gaan ek nou weer die fotos gegaan





Dankie Noel
Berdien wil n midweek daar gaan staan soos jy se ons hier innie hoeveld kan koue vat en ja daai binnehuis swembad is n wenner