Forums
![]()
Zigi-Zigi-Zigi hi-hi-hi Zigi…
Zigi-Zigi-Zigi hi-hi-hi Zigi-Zigi-Zigi hi-hi-hi Zigi Hi Zigi Hi Zigi-Zigi-Zigi hi-hi-hi
Hoes daai vir 'n welkom
Zigi, baie welkom hier op…
Zigi, baie welkom hier op ons Kamp Forum, hoop jy gaan dit geniet hier saam met ons (gereeld) en nie net in die begin nie.
Hallo Zigi, lekker saam…
Hallo Zigi, lekker saam praat, hoop om by jou te leer.
Hi Zigi. Wanneer laas het…
Hi Zigi. Wanneer laas het jy gaan kamp? Ek hoop darem jy kamp nog (-;
Wanneer laas...
Daar is net een antwoord op 'n vraag soos daardie Voortrekker: "Te lanklaas."
Sodra 'n mens kamp opgepak het, begin jy mos planne maak vir die volgende een.





Welkom by Kampforum Zigi!
Welkom by Kampforum Zigi!