Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -4 hours ago

Dié Looks ...

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Hierdie ouens het baie verbeelding! (of is mal verby) Ek like dit!

Neef, so iets vir jou trok ?

.

.

.

 

Kyk die res op fb. Hier is die skakel.

Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 17/10/2019 - 15:43

Die kappie op dak in boonste foto, is my 3de poging om n basis te maak vir die                      " rooflining"  Die probeerslag was filt wat ek deurweek het met muurpapier gom. Helaas dit word nie hard genoeg nie. Die dak word eers bedek met plastiek voordat ek die probeer, maar effe skrikkerig om met veselglas te probeer, netnou vreet dit die plastiek op en dan....

Eerste probeer was met papier en lym, dit het goed gelyk totdat dit uitgedroog het en in n golwende spulletjie verander het. 2de een was ook papier met minder lym, die was nie mooi solied nie.

Enige idees.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 17/10/2019 - 15:50

Ek het gewonder of dit 'n bok vel is wink

As jy Vasiline gebruik behoort die veselglas nie te vat nie, anders maak eers een van Gips en dan gebruik jy veselglas ?

0
Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 17/10/2019 - 17:33

Willem, die gips is n blink idee, ek gaan n nuwe laag  felt met gips smeer, dan het ek n goeie " mould" yes dankie, sal laat weet wat die resultaat was. 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 20/10/2019 - 16:32

Die fotos laat my dink aan gas monkey daai voertuie bly n smile op my gesig sit

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus