Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -5 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -6 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -7 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -7 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -7 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Centurion

Voortrekker

Thu, 05/12/2019 - 10:36

Ingeval julle gedink het 'Vader Krismis' kom nie vanjaar nie....goeie nuus !! Hy's op pad....dit gaan maar broekskeur, maar hy trek nou daar by Upington rond!

k

0
Centurion

Dusty

Sat, 07/12/2019 - 05:24

Johann, die "payslip" laat my dink aan 'n weermagkamp wat ek in 1990 by Wahlmansdal gedoen het. Een van die manne wat saam daar was vertel dat toe hy tuiskom na 'n kamp gooi hy sy betalingskoevert op die kombuistafel neer en sê daar is my salaris vir die week. Sy dogter vra toe of sy dit kan kry. Hy sê toe ja dit is reg. Alles vra sy en hy antwoord toe weer ja. Gretig vat sy dit en maak die koevert oop. Is dat maar al vra sy toe. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus