
R400/nag (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)
4 persone per staanplek
Troeteldier vriendelik (klein hondjies word toegelaat)
Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word . Tel 013 261 8903 serengeti@ctecg.co.za of serengeti.ontvangs@ctecg.co.za
www.serengeticaravanpark.co.za
Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.
Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word. Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.
Email Response from Serengeti for Reservation
I have mailed Serengeti twice now - the second time to both email addresses, and received a Read Receipt from both email addresses.
Anyone experiencing the same?
Bespreek en deposito betaal…
Bespreek en deposito betaal. Ons sien uit daarna om daar te gaan kamp. Ek het vir 4 nagte bespreek.
Shaun - I will also give them a call on Monday.
Heng man. Amper vergeet ek…
Heng man. Amper vergeet ek om te bespreek. Het nou net met die kantoordame gepraat. wag vir my e-pos, dan betaal ek. Ons gaan 19 tot 22 Maart staan.
Terugvoering
Ek het op die ander forum gesien van die mense kla oor Serengeti, toe stuur ek vir hulle 'n e-pos.
12 November 2019 Barbie - Gauteng
Type of Resort: Family with children
a Very neat maintained resort with not so good Ablutions
02 October 2019 Preta - Mpumalanga
Type of Resort: Family with children
The resort is ok, but a few things bothered us. The access road is very dusty and like a corrugated sheet. Staff was friendly and the leisure is good, but the heated pool is not warm at all. Sites with grass ware fine, but some only have sand, lots of loose sand. Not really any attractions around the area. Security was not a problem. Atmosphere, shops and restaurant (take away) not bad at all. The biggest problem was the ablutions. NO toilet paper, NO soap to wash hands afterwards, no drier for hands, not even paper towels and the showers in the men's shocked (electric) the men. When toilet was flushed, showers went to extremely hot. Would I return? Maybe, if something was done regarding the immense amount of dust and the ablutions are upgraded. Rates are quite high for what is offered so not really value for money. We paid R650.00 per site for 4 people and an additional amount for the aircon in our caravan per day. If rates are lowered I might re-consider visiting again
Hier is die terugvoering wat ek gekry het van Serengeti af.
Hello Willem
Die dame kla oor die stofpad - ongelukkig is dit nou maar plaas en as dit nie reen nie is dit maar stowwerig
Die swembaddens is nie warm nie - ons het wel 'n onderdak swembad maar die water word net effens warmer gemaak met 'n heater (ons adverteer nie dat ons warmwater swembaddens het nie )
Sy kla oor daar nie orals Gras is nie - Ons probeer ons bes om orals Gras te he en groen te hou. Ons is tans weer besig om Gras aan te plant
Van ons staanplekke is plaveisel en ander is klip en sand wat gemeng is en vas gestamp is ( as jy seil oorgooi pla dit nie)
Ons sit nie toiletpapier in die badkamers nie (dit word ook so aangedui op ons besprekingspapier) want dit word gemors deur die kinders
(van hulle gooi sommer 'n hele rol in die toilet of maak dit Nat en gooi dit teen die dakke en mure)
Van ons badkamers het wel handdryers maar nie almal nie
Ek hoop die verduidelilings help as daar nog enige iets is jy welkom om ons weer te kontak
Lekker dag
Die Coopers het bespreek en…
Die Coopers het bespreek en betaal. Ons bespreek vanaf 19 Maart tot 22 Maart. Sien julle daar
Deposito betaal
Ok, dit is ook gedoen, nou net wag vir die kamp.
Is daar nie nog wat ek gemis het op die lys nie ?
Kampforum Serengeti Saamtrek
Ek wonder hoekom staan dié lys nou so stil ?
Is julle ander nie lus om te kom kamp nie ?
Kampforum Serengeti Saamtrek
Gaan dit nou net ons 6 gesinne wees wat gaan kamp ?
Gaan dit nou net ons 6…
Gaan dit nou net ons 6 gesinne wees wat gaan kamp ?
Willem ek sal moet kontak maak en uitvind wie het almal bespreek. Terugvoering wys dat baie mense nie tydens die skoolvakansie wil kamp nie en ook dat Serengeti dalk 'n bietjie te vêr is vir 'n naweek kamp.
Ek glo wel dat meer sal bespreek ![]()
Kampforum Serengeti Saamtrek
Ek hoop daar gaan nog saam kom kamp.
Ek sou hitter graag hierdie…
Ek sou hitter graag hierdie een wou bywoon, ek dink daai bos toe 53 sal fantastic wees om te beleef.
Johann ...
ek dink daai bos toe 53 sal fantastic wees om te beleef
Hier het jy my ![]()
Willem, dit is Shaun Tosen…
Willem, dit is Shaun Tosen se aanbieding van hul operasie bos toe waar hulle die "Holy Grail" gaan soek het in Angola.
Kom beleef saam met ons die "Bostoe Groep" se Namibië oorlog ekspedisie wat aangebied sal word tydens die saamtrek deur forumlid SRTosen. Kliek hieronder om meer te sien oor Operation 53 - In search of the holy grail.





Sal maar weer wag vir die…
Sal maar weer wag vir die volgende een.