Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto van ablusieblok Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Canyon... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Augrabies - 20 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -15 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Vaalpark

Johann L

Tue, 18/02/2020 - 18:35

Met die toename in rou riool 😷 wat in ons riviere inloop, gaan die regering nou "sewerage shedding" (beurtskyt)💩 instel. So as dit nié jou beurt is nie, KNYP!!!!😆

0
Jeffreys baai

Lapskag

Tue, 25/02/2020 - 10:15

...is amper so iets na laas naweek se 260 km Bybel trap, baie baie dankie. Ons het ook 'n binneste hoor en is soms so 'n bietjie sag en gevoelig, maar ons kan dit vat hoor.

0
Worcester

Wildehont

Tue, 25/02/2020 - 10:35

en is soms so 'n bietjie sag en gevoelig

Ek sou gedink het daardie harde saal van die gatsaag maak eerder jou “binneste” hard!

Geluk met die ver ry vir so goeie doel.  

0

Me to the lady at reception after she paged me off the factory floor for the second time within about 5 minutes.........

You do know there was a very famous dog that was named after you.....

Just Nuicance

That earned me the finger...

(all in good spirits)

After dropping the grandkids off at their OUMA this morning and my daughter-in-law safely back & seated in the car,

Me to my daughter in law : -

Jy kan artappels kweek in jou skoon-ma se plooie....

That earned me a belly laugh..

BTW for many, justifiable reasosn, me & her do not like her.... The grandkids have also begun avoiding her now as well

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 28/03/2020 - 16:59

My jongste dogter se 31ste verjaardag tydens die korona lock down.

Virus
My dogter sê vir almal wat haar kom besoek het op haar verjaardag, baie dankie, ek sal julle nooit vergeet nie.😀 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus