Forums

Ek kan getuig van die resep…
Ek kan getuig van die resep. My dogter se vriendin het dit vir ons die eerste keer gemaak so 'n jaar of wat gelede. Jy gaan amper jou vingers saam eet so lekker is die broodjie
Ek het hom beproef
Die brood met room en suiker loop soos stroop hy sal lekke werk as jy kamp ook
Ek gaan die broodjie self…
Ek gaan die broodjie self Saterdagmiddag probeer





Ja, maar wie eet nou koue…
Ja, maar wie eet nou koue vars gebakte brood, hy moet nog warm wees, so, by my gaan hy net soos die resep sê vinnig uit pot, vinnig in mond😃