Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -8 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -9 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -9 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -9 hours ago

Drie Berge

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek het terwyl ek "af" was kort kort hier geloer, erens 'n draad gesiendat Voorie ook drie berge toe gaan, kry daai draad nou nerens nie?

As ek reg onthou staan Voorie op 18, ons staan weer op 20 so naby mekaar, jy beter jou gedra boet, ons gaan jou watch!!

Julle sal nie glo maar DK het my gebel, hulle is ook oor Desember by Drie Berge!

Centurion

Voortrekker

Sat, 02/09/2017 - 12:08

Oooh Jinne....  nou hoe nou gedaan Voortrekker?   Jy gaan baie voorbeeldig moet wees en al jou slegte gewoontes by die huis moet los..

DK? hmmmmmm

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus