Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -4 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -4 hours ago

Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

s

R400/nag  (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)

4 persone per staanplek

Troeteldier vriendelik  (klein hondjies word toegelaat)

Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word .  Tel 013 261 8903    serengeti@ctecg.co.za   of   serengeti.ontvangs@ctecg.co.za

www.serengeticaravanpark.co.za

Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.

Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word.  Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.

video
google kaart
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 20/03/2020 - 14:22

O hemel Willem, dis 'n ramp !  Hoop nie dis 'n ernstige storie met Surette nie.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 20/03/2020 - 23:08

Ek het maar by die huis gebraai.

So begin dit.

..

Eerste braai

..

Nou begin dit.

..

Met so effe teveel sout saam als was dit vir my baie lekker

L

Poeding wat oorbly 👍

Poedieng wat oorbly.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 22/03/2020 - 11:25

So stuk Rump is meer sappig in 'n pan as op die kole en ek het alleen ge-eet so ek kon doen net wat ek wou wink.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Sun, 22/03/2020 - 11:33

Ek stem Willem - ek't vroeër ook so 'n lekker groot bakplaat gehad. 'n Rump steak is maar lekker daarop - veral met 'n bietjie knoffelbotter gedokter tydens die bakproses.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 23/03/2020 - 16:59

Ongelukkig kon ek nie foto's neem nie en die wat daar was wou nie gesigte wys nie.

.
Rudie hulle
.
Nog een van Rudie hulle.
.
Daar staan John hulle.

 

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 25/03/2020 - 09:10

Serengeti lyk nogal mooi jammer ek ook die kamp gemis

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 25/03/2020 - 11:05

John sê hy hou van die plek en wil weer gaan.

Hier is sy terugvoering,

Ek is mal oor die plek. Wil weer gaan maar sal dan vir so 9 dae gaan

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 12/10/2020 - 08:20

Soos julle kan onthou moes ons dié kamp mis en het net twee lede dit gemaak.  Met die Covid ding het en my bespreking kon oorskuif na 2021.

Wat dink julle van ek reel weer 'n Saamtrek by Serengeti vir Maart 2021 ?

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 13/10/2020 - 09:43

Willem ek gaan probeer om dit dit maak sou alles gereel word wag net om te sien wat Sasol gaan doen dis n gesels vir n ander tyd

0

Serengeti 2021

Soos julle kan onthou moes ons dié kamp mis en het net twee lede dit gemaak.  Met die Covid ding het en my bespreking kon oorskuif na 2021.

Wat dink julle van ek reel weer 'n Saamtrek by Serengeti vir Maart 2021 ?

Sounds great.. If I live that long.....At my age I don't plan much more than 24H ahead, could be wasting time...

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 23/04/2023 - 18:50

Wou nog daar gaan kamp maar hulle wou nie my bespreking skuif tydens Covid nie.

Maar Ai dit is sleg, enige inligting wat het die brand veroorsaak ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus