Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
rugby... Springbok rugby Wessel Strydom -1 hour ago
Benoud! Springbok rugby Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie Johann... November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Oppie strand Geert - Ballito Wessel Strydom -11 hours ago
Vroeg oppie strand Geert - Ballito Geert -12 hours ago
Geert, Geert - Ballito Johann L -12 hours ago

Tropiese Storm Eloise

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Deel met die Kampform wat julle gesien het of gekry het.

.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 26/01/2021 - 14:04

Sover ek weet nie een nie. Daar het water deur laagliggende huise geloop, maar nie rivier se skuld nie, maar water wat op pad rivier toe was.

 

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Tue, 26/01/2021 - 14:09

Hello Willem

Dankie vir terugvoer.

Dis goeie nuus, want dit is nogal duur plekke daar voor op die wal.

Het jy al gekamp in Marloth oppad wildtuin toe??

Groete

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 26/01/2021 - 16:51

Wessel, nee het nog nie daar gekamp nie.  Was lank terug daar toe was die karavaan park nog nuut gewees, maar gehoor dit is nou nice daar.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 26/01/2021 - 19:58

Dankie Willem, beide fotos is natuurlik vanaf Olifantskamp geneem.  As ons in wintermaande Wildtuin toe gaan, lyk die Olifantsrivier altyd soos op die eerste foto.  Dit moet wonderlik wees om dit soos op die tweede foto te sien en te hoor hoe rammel die vol-vloeiende rivier.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Tue, 26/01/2021 - 20:36

Afgesien van welkome neerslag (waarvan die meerderheid ongelukkig weg vloei) is dit ook ‘n goeie keel skoonmaak vir die riviere. 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 28/01/2021 - 13:30

Crocodile River join Komati River in Komatipoort by the Mozambique Border and views of the Amazing Kambaku Golf Course
Thank You Francis & Piet Smith for the photos.
.

.

.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 28/01/2021 - 19:00

65 mm Garsfontein in Pta in a couple of hours. We had somewhere over 40 - 50 mm in Lynnwood Ridge. The 50 year flood-line breached - Moreletaspruit. Photos via Carle Du Toit

.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Mon, 01/02/2021 - 15:50

Middag Willem

Dankie vir die foto. Die brug staan wragtig nog, hoop net die onderstruktuur is nog OK.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/02/2021 - 08:07

Van fb gekry.

Transformation after exceptional rainfall in the worlds oldest desert, the Namib. Approximately 70mm during January 2021 in some parts of Namibia. 🌱 🇳🇦

© Et Ross

.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus