Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -9 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -10 hours ago
Hael November 2026 Geert -10 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -15 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -15 hours ago

Februarie 2021 - Koffiekroeg Praatjies

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Kan amper nie glo dat die eerste maand van die jaar verby is nie.

Lekker dag en week vir elkeen

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 03/02/2021 - 06:28

Ek sal moet plan maak om gras te sny (as dit droog genoeg is)

Geniet jou Wroensdag. wink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 04/02/2021 - 06:09

Goeie môre mense met boep pense, geniet die dag.

Ek wil vandag die Penta uit vat vir 'n toets rit, ek het altwee rem kabels vervang want die ou een was langer as die nuwe, en ek vertrou nie die vrede as die kabels nie die selfde lengte is nie.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 04/02/2021 - 10:46

Jy is vluks Johann.

Het darm gister die gras kon sny, nou lyk dit darm of hier mense bly.

Geniet jou Donderdag.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 05/02/2021 - 05:40

Goeie more al die mede Forumiete.

Ek sien daar is vir vandag nog reen voorspel. 

Vrydag het weer gekom. Dit is asof die dae nog vinniger verby vlieg.

Lekker dag en naweek vir elkeen

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 05/02/2021 - 06:25

Woke up, showered and all that, got dressed, breakfast, lay down, fell asleep....

Ne! moerse gejaag, nou sit ek by die soutmyn, gaap / traane inni oe / wil net slaap

nie eers Rickoffy kry die brein agtemekaar.....

 

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Fri, 05/02/2021 - 06:55

Goeie dag almal and too old Crumpy as well. Het gister 'n bietjie perskes bewerk, konfyt gekook en 'n bietjie ingelê. Nogal heelwat werk maar bly lekker. 

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Fri, 05/02/2021 - 07:25

Perskes

Ek het darem self 2 naweke van perskes skil agter die rug, maar vir die maak van kerrieperske-atjar.

Vanmiddag lê 6 kg piekeluitjies se skil en wag vir môre se inlê-proses.

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 05/02/2021 - 07:38

More almal Chris en Lapskag dit lyk lekke julle almal moet n gatskop dag he

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 05/02/2021 - 08:08

Surette was deel van die ouens wat van Robertsen perskes boontoe gebring het, wat Surette hulle hier moes versprei.  Sy het ook so bietjie ingelê en konfyt gekook.

Julle moet die Vrydag geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus