Goeie more almal.
Kan amper nie glo dat die eerste maand van die jaar verby is nie.
Lekker dag en week vir elkeen
Môre sê Kampforum
Ek sal moet plan maak om gras te sny (as dit droog genoeg is)
Geniet jou Wroensdag. ![]()
Yaaaaaay just come from the kitchen (12:00)
Found the receptionist, muttering and mumbling under her breath, smashing the coffee lumps in the Rickoffy tin into granuals.
Gonna have me lekker Rickoffee tomorrow ![]()
Goeie more almal. Lekker…
Goeie more almal.
Lekker dag vir elkeen
A decient cuppa coffee... the struggle is real....
So today: -
After digging my way past koffee - klonte inne koffee hourtjie (why they can't just leave the blooming Rickofee tin on the kitchen table beats me)
..... But anyhow,
FINALLY
I got RICKOFFE at last.....![]()
Goeie môre mense met boep…
Goeie môre mense met boep pense, geniet die dag.
Ek wil vandag die Penta uit vat vir 'n toets rit, ek het altwee rem kabels vervang want die ou een was langer as die nuwe, en ek vertrou nie die vrede as die kabels nie die selfde lengte is nie.
Goeie môre almal, die koffie…
Goeie môre almal, die koffie en beskuit loop mooi vandag.
Môre sê Kampforum
Jy is vluks Johann.
Het darm gister die gras kon sny, nou lyk dit darm of hier mense bly.
Geniet jou Donderdag.
Goeie more al die mede…
Goeie more al die mede Forumiete.
Ek sien daar is vir vandag nog reen voorspel.
Vrydag het weer gekom. Dit is asof die dae nog vinniger verby vlieg.
Lekker dag en naweek vir elkeen
Goeie môre Stoffel, Hennie…
Goeie môre Stoffel, Hennie en almal wat nog lê, of klaar kry vir werk. Geniet die dag en naweek, die wat ry, ry veilig.
Vrede - Shalom.
I'm grumpy & more than usual deumekaar
Woke up, showered and all that, got dressed, breakfast, lay down, fell asleep....
Ne! moerse gejaag, nou sit ek by die soutmyn, gaap / traane inni oe / wil net slaap
nie eers Rickoffy kry die brein agtemekaar.....
Goeie dag almal and too old…
Goeie dag almal and too old Crumpy as well. Het gister 'n bietjie perskes bewerk, konfyt gekook en 'n bietjie ingelê. Nogal heelwat werk maar bly lekker.
Ek het darem self 2 naweke…

Ek het darem self 2 naweke van perskes skil agter die rug, maar vir die maak van kerrieperske-atjar.
Vanmiddag lê 6 kg piekeluitjies se skil en wag vir môre se inlê-proses.
More forum
More almal Chris en Lapskag dit lyk lekke julle almal moet n gatskop dag he
Smaak my dit is harde werk…
Smaak my dit is harde werk om met pensioen te wees. Bly besig en amper nie kans om te kamp nie ![]()
Môre sê Kampforum
Surette was deel van die ouens wat van Robertsen perskes boontoe gebring het, wat Surette hulle hier moes versprei. Sy het ook so bietjie ingelê en konfyt gekook.
Julle moet die Vrydag geniet.





Goeie môre julle hier uit 'n…
Goeie môre julle hier uit 'n lekker nat Bloem. Dit reën nou al die hele nag, lekker man.