Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Brandstofheffing Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 minutes ago
Augrabies canyon Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -19 minutes ago
Rona... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -33 minutes ago
Broodjie en pap Kruger 2026 Wessel Strydom -45 minutes ago
Braaibroodjies ... Kruger 2026 Chris Boucher -54 minutes ago
Foto's laai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Tennis saamtrek🎾

Centurion
Submitted by Lolla on
Forums

Goeie more Kamp maats. Hoop dit gaan sommer Baie goed met julle almal. Ekt julle voorstelle nodig asb. Ons tennis club (Eldoraigne) is opsoek na n Kamp oord wat 2 of Meer tennisbane het vir n saamtrek. Watse Kamp plekke Kan julle voorstel wat naby aan Pretoria is?  Julle hulp word Baie waardeer. Lekker Kamp naweek en Saterdag oggend n tennis kompetisie. 😁

Môre Lolla

Die 1ste plek wat ek aan kan dink is Buffelspoort. Dit bied kampering en ook rondawel/huisie slaapplek, vir die lede wat nie ingerig is vir kamp nie.

Groete

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 11/02/2021 - 09:55

Ek is nie seker nie maar verbeel my toe ons lank terug by Drie Berge gekamp het het hulle ook tennis bane gehad ?

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 11/02/2021 - 11:51

Ek weet nie in wat se toestand Bela Bela se oord is meer nie, maar hulle het 4 tennis bane gehad to ons in die 1990s laas daar was.

0

Middag Lolla

As jy so iets reël, maak net seker dat jy, julle intensie van tennis baan besetting vroegtydig uitklaar.

Ons het met lewensredding baie keer gesukkel omdat die plek voel mens beset, en ontneem ander kampeerders die gebruik van die dam, of dan die tennisbane, in jou geval.

Groete

 

0
Pretoria

Geert

Fri, 12/02/2021 - 16:45

Weesgerus het ook tennisbane. Ek glo ek het al selfs gesien dat hulle daar in die aande speel

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus