Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -43 minutes ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -3 hours ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -4 hours ago

Road trip kus toe, ouma pas kinders op.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Road

Ag hoekom nie?  'n Paar vergaderings in KZN kan mos' n potensiele avontuur wees.

Ek en vroulief is vanoggend 5am uit Centurion uit vir my eerste vergaderin in Normandien Newcastle.  Môreoggend moet ek weer 10 am inklok in Durban.

Rd

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Wed, 19/05/2021 - 11:07

Veilig reis. Daar is/was ‘n motorfietsklub in Memel met ‘n baie grafiese naam wat ek nie hier sal tik nie. Hulle het elke jaar in winter die Frozen tottie rally gehou, waartydens hulle kaal op hulle motorfietse deur Memel gery het. Ek dink julle is gelukkig bietjie te vroeg in die seisoen daar om dit te beleef. 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 19/05/2021 - 16:42

Seker pap smoor dronk en vuur warm van daai snaakse wyn op 'n ander draad genoem surprise

Frozen tottie rally gehou, waartydens hulle kaal op hulle motorfietse deur Memel gery het.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 20/05/2021 - 07:56

Ons het laasnag kom tent opslaan

Hoekom “ons” en nie “ek” nie? Gebruik julle kans terwyl die kinders by ouma is.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 20/05/2021 - 20:34

Winter in Natal is darem maar lekker. Hier by ons raak dit nou regtig winter, en alhoewel ons baie goeie reen gehad het is dit koud en die wind waai. Daar lyk dit darem baie meer aangenaam!

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 21/05/2021 - 19:40

Mense. Vanoggend (laas nag) een uur kom daar eweskielik 'n wind op wat vir my en Lolla wakker maak met tentpale wat tot amper teen die grond buig.  Die hele kamp was wakker.   So teen 3am het dit bedaar.  Die ou seil tentjie het homself verbasend goed gedra. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus