Hier is ek dalk, of NIE? Lyk maar vreemd, wonder of ek sal regkom, tyd bietjie beperk, maar laat ons sienn
Ek sal moet loop staan en…
Ek sal moet loop staan en soek waar die koffie is!!!!
Baie besig met werk, tuin-ingenieur buite besig, Dinsdae en Donderdae hardloop ekke!!!
ek maak vir jou 'n bekertjie
dis ok Frans, gaan jy maar aan. Ek gaan nou die ketel aansit en maak dan sommer vir jou ook 'n lekker groot beker.
PS. nou gesels ons weer lekker.
Dagsê Willem…
Dagsê Willem.
Anton, ek kan op forum "verkeer"wanneer ek werk doen wat my voor rekenaar plaas!!!, maar dan staan ander take, nou gaan Ma hier kom sit, en ek snywerk (stickers) doen, so, ek word basies weggejaag van rekenaar!!
Dis die nadeel van by die huis werk!!! maar daar is darem ander voordele!!
Nou waai ek regtig, of ek gaan gemeor word!!!
Haai, Jakkie, ek hoor en…
Haai, Jakkie, ek hoor en sien jou!!!! Welkom WEEREENS!!!!!





JY IS HIER!
Ek sien jou. Hoe lyk dit met koffie?