Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -3 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -16 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

"Reverse" met 'n sleepsel.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek begin sommer met 'n nuwe onderwerp.

Hierdie op You Tube gesien, die ouens kan reverse.

 

video
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 13/06/2021 - 15:54

Ja kyk, dit wil gedoen word.

Op die plaas was daar 'n drywer wat tussen die lemoen boord met 2 van daai waans wat se wielle heel agter sit met die trekker terug gestoot het, die hele ry wat 'n boog geloop het.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 14/06/2021 - 09:17

Hy mag maar verseker hoe meer jy dit doen hoe beter raak jy

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Mon, 14/06/2021 - 09:19

…. in 'n woonwapark tussen bome, krane, braaiers en hardlopende kinders probeer terugstoot in 'n staanplek in. Dan gaan dit dalk ook heelwat stadiger.

Ek moet egter erken, ek is nie 'n ekspert met tru-stoot nie. Ek vermoed dit sal veel makliker gaan met 'n outomatiese voertuig, want dan hoef mens nie oor 'n verbrande koppelaar te bekommer nie.

Ek het eenkeer my Jurgens se sykant oopgesny teen 'n skottelskaar braaier in Skukuza. Daarna moet almal uitklim, help kyk en skree as ek tru in 'n staanplek in.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus