My familie het n wildplaas in Limpopo en is opsoek na n afgetrede paar wat daar wil bly. Toesig in ruil vir verblyf. Moet lief wees vir die natuur. Kontak my asb as julle van iemand weet wat sou belangstel. My whatsapp is 0836754987.
Hallo Karri - welkom op…
Hallo Karri - welkom op kampforum
Waar presies is die plaas?
Dit klink idillies, maar…
Dit klink idillies, maar hierdie ou banggat is deesdae in die nuwe Suid-Afrika te bang om op 'n plaas te woon.
Karri welkom
Welkom kom vertel ons asb meer vannie plaas en van julle
Hallo Die plaas is in die…
Hallo
Die plaas is in die verre noorde van Limpopo, pragtige bosveld en baie warm in die somer. Daar kom jagters in die winter. My ou moeder bly vir tye daar (in n aparte huis n ent weg van die kamp) maar ons wil nie hê sy moet langer op haar eie daar woon nie.
Kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting.
Ek vra maar. Ons het 2…
Ek vra maar. Ons het 2 familie plase daar in die verre noorde. Net anderkant Baltimore en amper by Zanzibar
Ons plaas is naby Platjan so…
Ons plaas is naby Platjan so nie te ver van julle af nie.





Karri ...
Welkom op Kampforum.