Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 minutes ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -21 minutes ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -37 minutes ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago

Verblyf op n Limpopo wildplaas

Kaapstad
Submitted by Karri on

My familie het n wildplaas in Limpopo en is opsoek na n afgetrede paar wat daar wil bly. Toesig in ruil vir verblyf. Moet lief wees vir die natuur. Kontak my asb as julle van iemand weet wat sou belangstel. My whatsapp is 0836754987.

Hallo

Die plaas is in die verre noorde van Limpopo, pragtige bosveld en baie warm in die somer. Daar kom jagters in die winter. My ou moeder bly vir tye daar (in n aparte huis n ent weg van die kamp) maar ons wil nie hê sy moet langer op haar eie daar woon nie.

Kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus